Page 1 of 1
Bipod
Posted: Sun Jun 23, 2013 12:33 pm
by grumpy
Die manne wat bipods gebruik.
Sit jy hom op met die bene na voor of sit jy hom met die bene wat na agter vou. Hoekom sit jy dit so op?
Dankie
Re: Bipod
Posted: Sun Jun 23, 2013 12:59 pm
by Fanta300
Ek het nie een nie, maar ek sou dink as hulle vorentoe vou gaan die recoil maak dat hulle elke skoot toevou, of hoe?
Re: Bipod
Posted: Sun Jun 23, 2013 2:21 pm
by Hugo
Na voor, in my geval.
Re: Bipod
Posted: Sun Jun 23, 2013 3:28 pm
by Charles.308
Die bene na voorentoe anders as hulle agter toe wys en jy moet dalk uit die vuis skiet sal bene in pad weees van die hand wat voor was hoe!
Groete
Re: Bipod
Posted: Sun Jun 23, 2013 4:37 pm
by jaracal
Grumpy
Die bene moet vorentoe. Ek het nog nie gesien dat die bene agter toe gemonteer word nie en 2dens is jy baie "steady" as jy sit en bietjie vorentoe teen die bipod leun/druk.
Groete
Re: Bipod
Posted: Sun Jun 23, 2013 4:44 pm
by JTM
Ek sal ook dink voorentoe, anders as jy die Bi-pod oopslaan en "Load" vir die skoot, kan dit toeklap.
Re: Bipod
Posted: Sun Jun 23, 2013 6:58 pm
by grumpy
Ek het ook gedink die beste is voorentoe. Ek het gewere gesien waar dit agtertoe wys maar my redenasie is dieselfde om bietjie in te le teen die pote. Hy kan verstel tot 26" so ek kan le en skiet en ook sit en skiet.
Baie dankie vir die kommentaar ek wardeer dit.
Re: Bipod
Posted: Sun Jun 23, 2013 7:18 pm
by Geno
Re: Bipod
Posted: Sun Jun 23, 2013 7:24 pm
by LUAN
Jy sal hom defnitief nie kan gebruik as pote agtertoe is dan fou hy toe sodra jy bietjie vorentoe druk en jy moet juis in n bipod iin le as jy skiet. Twyfel of jy kan le ook as hy so lang model is maar dit hang seker af hoe diep jou lyf is wat dit sal kan bepaal.....
Re: Bipod
Posted: Sun Jun 23, 2013 7:58 pm
by grumpy
Dankie vir die link Geno. Sommer klaar baie op getel daar.
Partykeer is die banke vol dan moet jy wag vir iemand om klaar te maak voor jy n beurt kry. ek het toe gedink die bibod kan help sonder n bank om van te skiet. Jy gaan tog meer in die veld skiet en daar is nie tafels om op te skiet nie.
Dis n Harris bipod wat van ek dink 9" tot 26" kan uit trek. Ek wil dit vir die 30-06 gebruik en wil hom ook probeer met die 375. Die 375 het meer skop maar ek dink soos die inle kan help met die skop.