Page 1 of 1

Q L met of sonder K D

Posted: Fri Jun 21, 2013 8:44 am
by andre007
More manne. Gaan die spoedvaslegging wat vir Q L gebruik word meer akkuraat wees met of sonder n K D. Ek weet dat spoed ontwikkeling met n K D gedoen word as jy jou geweer met n K D gan gebruik of is daar nie n verskil nie?

Re: Q L met of sonder K D

Posted: Fri Jun 21, 2013 8:58 am
by Danie01
Andre

Ek nie n kenner nie, maar ek glo nie daar sal groot verskil wees nie. As jou geweer dieselfde spoed met en sonder knaldemper gee, sal jou node spoed mos dieselfde bly. Spoed word bepaal deur sekere hoeveelheid druk in n sekere lengte looplengte en ek glo nie n knaldemper sit spoed by of vat spoed weg nie, ek kan verkeerd wees. Ek sal met demper opskiet want mens skiet gewoonlik beter, recoil minder, geraas minder etc.

Groete
Danie

Re: Q L met of sonder K D

Posted: Fri Jun 21, 2013 9:27 am
by James Wilson
Gebruik gerus jou kd