Page 1 of 1

Wildsvleis verwerking in Durbanville / Bellville

Posted: Wed Jun 19, 2013 8:32 am
by martindut
Wie kan vir my 'n goeie betroubare plek aanbeveel waar ek my wildsvleis kan laat bewerk in die Durbanville / Bellville omgewing?
Ek gebruik gewoonlik vir Eikeboom Slaghuis daar langs Safari & Outddoor, maar was bietjie laat om plek te bespreek die jaar.
Slegs springbok en gemsbok op die spyskaart.

Dankie en Groete

Re: Wildsvleis verwerking in Durbanville / Bellville

Posted: Wed Jun 19, 2013 12:01 pm
by Johanwb
Hallo Martin

Jy kan dalk La Rhine Slaghuis probeer. Hulle is nou nie in Durbanville nie, maar op die Paarl pad na Malmesbury toe by Perdeberg. jy kan vir Christo Smit skakel - 073 182 4840. Hulle ken hulle storie.

Re: Wildsvleis verwerking in Durbanville / Bellville

Posted: Wed Jun 19, 2013 12:13 pm
by martindut
Dankie Johan, sal hom 'n luitjie gee.