vriendelike voorstelling
Posted: Sat Jun 15, 2013 5:53 pm
Goeie dag aan almal.
My naam is Jaco.
Ek is nuut hier op die forum.
Ek het maar met 'n liefde vir jag en die veld groot geraak. Besit tans 'n .30-06 en wag vir my lisensie vir my .308. Wil baie graag meer leer oor die fyner kunsies van herlaai. Ek sou se dat my kennis maar nog op beginners vlak is. Ek is hier in die Port Elizabeth area.
Weet nie of ek sy naam moet gebruik nie, maar dankie aan 'M' wat my van die forum vertel het
Sien uit daarna om lekker te lees en saam te gesels.
Groete Jaco