Page 1 of 1

K'roo Hunter/Skinner Folder

Posted: Thu Jun 13, 2013 6:15 am
by DEE
Het hierdie messe laat maak vir my en my "hunt buddy", nou ook n jagter.
Dis n Liner Lock folder.
Sal hopenlik nie kan wegraak tussen die Kalahari gras nie. :laugh:
Staal is N690, Micarta handles.
http://3.bp.blogspot.com/-H-9AI6or1Io/Ubix26HS-HI/AAAAAAAAA9g/FozIZDCmERA/s400/IMG-20130531-02733.jpg

http://1.bp.blogspot.com/-R0LTD3enrVs/Ubix4aOUZiI/AAAAAAAAA9s/pL07ipQEfpE/s400/IMG-20130612-02775.jpg

Die mesmaker is Willem (Smokepole) met die K'roo signature.

Re: K'roo Hunter/Skinner Folder

Posted: Thu Jun 13, 2013 6:36 am
by DWB
Baie Mooi DEE,

Willem se messe is tops en hulle het daai regte handmade gevoel aan hulle ook!

Re: K'roo Hunter/Skinner Folder

Posted: Thu Jun 13, 2013 7:33 am
by 243Songdaug
Lyk netjies, Behoort lekker te slag.

Dink ek moet ook vir Willem kontak

Re: K'roo Hunter/Skinner Folder

Posted: Fri Jun 14, 2013 1:18 pm
by theedge
Lyk netjies, Behoort lekker te slag.