Blacksmithing
Posted: Wed Jun 12, 2013 9:43 pm
Ek weet nie of iemand al hierdie gesien het nie, maar ek kon sommer voel hoe groei my baard as ek dit kyk.
Dis nou wel n byl, maar ook nie n sommer so byl nie.
Hierdie een is weer oor damascus steel wat gesmee word. Die vorige ou maak ook op sy eie manier die tipe staal. Nogal interessant hoe hulle verskillende patrone in die staal sit.