Page 1 of 1
Nuut Hier
Posted: Wed Jun 12, 2013 5:33 pm
by Sakkie
Hello manne ek is van Swellendam.
Groot liefde vir lang afstand skiet en Rooijakkels jag.
Re: Nuut Hier
Posted: Wed Jun 12, 2013 5:35 pm
by Cor Jacobs
Sakkie, welkom hier. Hier is n klomp slim manne en vra is vry. Geniet dit. Vertel bietjie daar watse gewere het jy?
Re: Nuut Hier
Posted: Thu Jun 13, 2013 10:18 am
by FHM
Welkom hier op die werf Sakkie.
Sien uit na jou deelname.
Re: Nuut Hier
Posted: Thu Jun 13, 2013 10:20 am
by PWV
Welkom, Sakkie. Geniet dit.
Re: Nuut Hier
Posted: Thu Jun 13, 2013 3:09 pm
by Riaan Beeslaar
Welkom Sakkie
As jy van lang afstand en jakkels skiet praat, dan is hier 'n hele klomp manne om lekker mee te gesels.
Groete
Re: Nuut Hier
Posted: Thu Jun 13, 2013 5:23 pm
by Olsters
Welkom Sakkie. Ek is ook nuut hier en het al kla 'n paar goed geleer. Die manne is nie skaam om te help nie.
Re: Nuut Hier
Posted: Fri Jun 14, 2013 2:46 pm
by Sakkie
Dankie manne vir die verwelkoming lekker om na al julle raad en hulp te luister, ek moet se ek leer vinnig sommer baie.
Ek skiet n Remington 700 SF Varmint 22-250 met n Jewell sneller,20 MOA pic rail , Barret Zero Gap ringe en n Leupold VX 3 L 6.5 - 20 x 56 Extreme Varminter scope wat in 10 des verstel.Ek laai S 335 vir hom met 34,3 gr in Norma doppe met Fiochi primers en Sierra 55 gr Blitz Kings en kry n 5 skoot gouping op 100 meter van 7.725mm.
Dan het ek n Musgrave .270 met n Turkse Okerneut XX klas hout kolf wat gebou is deur Magnum arms in Nelspruit, K 98 mauser aksie met n Timney sneller en n Leupold VX 3 6.5 - 20 x 50 Longrange scope.
Dan het ek n week terug n Remington 700 XCR Longrange Tactical in 300 Win mag bestel vir die lang houe gooi.Ek gaan dieselfde op hom sit as wat ek op die 22-250 het.
Re: Nuut Hier
Posted: Fri Jun 14, 2013 2:57 pm
by Piet Pille
Sommer 'n paar mooi ketties wat jy het.
Jy beslis op die regte plek hier!
Re: Nuut Hier
Posted: Fri Jun 14, 2013 3:04 pm
by VdWalt
Welkom hier, soos die manne sĂȘ, hier is skerp manne en manne wat maar
mag skiet. Mens leer lekker baie en moet nie skaam wees om te vra nie
en as jy die antwoord op n vraag ken, GOOI!!
Re: Nuut Hier
Posted: Fri Jun 14, 2013 6:18 pm
by Andre
Baie welkom!
Re: Nuut Hier
Posted: Fri Jun 21, 2013 10:20 am
by jamalley
WELKOM GENIET DIT