Primers- Gewone of BR ??

Post Reply
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Primers- Gewone of BR ??

Post by Raven »

Manne,
Watter primers verkies julle, die gewone primers of Bench rest primers vir julle gewere??
Is daar egter 'n groot verskil, ek dink nie so nie, maar die prys verskil is so klein, hoekom dan nie  ;)
Aan die ander kant, hoekom sal hulle 'n BR Primer maak as daar nie 'n verskil is nie  ::)

Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2468
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Primers- Gewone of BR ??

Post by Nico Harris »

ek koop hulle want hulle is altyd beskikbaar in my area. het nie regtig al op die bench gesit en try kyk of hy beter werk nie. dink hy is baie dieselfde as die standard primer.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Primers- Gewone of BR ??

Post by Monrique (SJ) »

Raves

Vra Piet Breedt, hy sal jou kan vertel, hy het al 2 al getry.

Groetnis
SJ
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Primers- Gewone of BR ??

Post by Piet Breedt »

Ek gebruik hulle ook (BR), maar as ek nie kan kry gebruik ek die gewone CCI200, en ek moet eerlik wees en s? dat ek geen verskil kon agterkom.
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Primers- Gewone of BR ??

Post by Francois Marais »

Hi

Het ook al altwee probeer, maar kan ook nie rerig se dat ek n verskil opgemerk het nie, alhoewel ek dit nie ekstensief getoets het nie.

Sal graag PB se antwoord op DIE een wil sien.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Post Reply