Page 1 of 1

Ruger windbukse

Posted: Tue Jun 11, 2013 8:44 am
by Pappabeer
More kerels,

Weet een van julle iets van die ruger windbukse af? Hier staan een in n cash crusaders vir R1100. Dit lyk na n OK kwaliteit nekbreker om spreeus en ander goed mee in toom te hou.

Het egter nog nooit gehoor van n Sturm Ruger windbuks bie nou wonder ek of dit dalk n fake is.

Re: Ruger windbukse

Posted: Tue Jun 11, 2013 8:51 am
by LUAN
Nog nooit self gehoor dat Ruger windbukse maak maar dit kan seker moontlik wees.

Re: Ruger windbukse

Posted: Tue Jun 11, 2013 9:01 am
by Geno
Umarex maak hulle vir Ruger.

http://www.umarexusa.com/shop-by-brand/ ... E-air-hawk

Hulle lyk heel oraait...

Re: Ruger windbukse

Posted: Tue Jun 11, 2013 3:14 pm
by Pappabeer
Meskien koop ek hom. Ek sal hom seker kan verkoop vir minder as n R200 verlies as hy treurig is. Dankie vir die link geno