Dagsê Menere,
Waar sal julle sê is die beste plek om so twee Gongs te koop wat my nie 'n mal prys sal kos nie?
Ek wil gaan kyk by safari maar het so 'n idee daar mag dalk 'n paar ander opsies wees.
Enige raad sal waardeer word.
Groete
Gongs vir skiet oefening
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Gongs vir skiet oefening
Peet is die gong man op die forum
Beretta
Beretta
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 786
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: Gongs vir skiet oefening
Hallo Baretta,
Praat jy nou van molopohunter?
Praat jy nou van molopohunter?
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Gongs vir skiet oefening
PvdW...nie Molopohunter nie
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Gongs vir skiet oefening
Check jou PMHein2506 wrote:Dagsê Menere,
Waar sal julle sê is die beste plek om so twee Gongs te koop wat my nie 'n mal prys sal kos nie?
Ek wil gaan kyk by safari maar het so 'n idee daar mag dalk 'n paar ander opsies wees.
Enige raad sal waardeer word.
Groete
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Gongs vir skiet oefening
As jy vêr genoeg weg is werk daai gonge van Christo mooi. Op die nader afstande skiet hulle ook kraters, vir die prys kan mens nie kla nie ...