Maandae

Post Reply
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Maandae

Post by Gerhard »

Deesdae sien ek uit na Maandae oggende...

Dan is die manne terug op kantoor wat gaan jag het die afgelope naweek en word die jag verslae lekker saam gestel en gepost.

Hoop die naweek was ook n goeie een.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Maandae

Post by vlakvark1 »

n Vriend van my gaan n baie lekker maandag hê en seker die res van die week
Hy jag net boog en het nog nooit n koedoebul geskiet nie.
Het vroeg vanoggend hom gehelp met my 30-06 om te sien hoe skiet hy en hy het 2 skote
geskiet op 100m en al2 het binne in n klein kolletjie op n boks getref

Daarna is ons die veld in en na baie loop het hy vanmiddag n mooi koedoebul geskiet
netjies op 120m reg tussen die oë. Die bul het net daar geval met n baie groot gat in die kop
waar die 180gr Hornady Superformance Interbond hom geslaan het

Ek glo hy gaan sy medewerkers mooi vertel hoe baie hy dit geniet het
vlakvark en bosvark Bvk
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Maandae

Post by BRNO (Pierre) »

vlakvark1 wrote:n Vriend van my gaan n baie lekker maandag hê en seker die res van die week
Hy jag net boog en het nog nooit n koedoebul geskiet nie.
Het vroeg vanoggend hom gehelp met my 30-06 om te sien hoe skiet hy en hy het 2 skote
geskiet op 100m en al2 het binne in n klein kolletjie op n boks getref

Daarna is ons die veld in en na baie loop het hy vanmiddag n mooi koedoebul geskiet
netjies op 120m reg tussen die oë. Die bul het net daar geval met n baie groot gat in die kop
waar die 180gr Hornady Superformance Interbond hom geslaan het

Ek glo hy gaan sy medewerkers mooi vertel hoe baie hy dit geniet het
Hierdie is tipies hoekom ek net soos Gerhard uitsien na n maandag. Ek sit nou sommer self met n smile op my gesig.
Veiligheid eerste manne!
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Maandae

Post by vlakvark1 »

Dankie Pierre

My vriend se glimlag het boekdele gespreek. Ek my self was baie bly om n ander persoon
te help om so iets reg te kon kry.

Ek sit ook maandagoggend vroeg hier en lees om te sien of daar ook ander manne was
wie se naweek n sukses was
vlakvark en bosvark Bvk
Post Reply