Nuut Hier Op Die Forum
Posted: Sat Jun 08, 2013 11:52 am
Goeie Dag Almal,
Ek is nuut hier op die forum ek kom van Kempton Park af, Ek is 'n boog jagter en het gesien hier is 'n paar manne wat lyk of hulle weet waarvan hulle praat. Ek is nog redelik nuut in die boog jag game en sal graag meer wil leer by die manne wat dit nou lank doen.