Page 1 of 1

More More manne

Posted: Fri Jun 07, 2013 8:22 am
by janfourie
My naam is Erik Fourie en ek is nuut op die forum, hou van buitelewe en jag, geweer : Musgrave 270 sover op my naam.

Re: More More manne

Posted: Fri Jun 07, 2013 8:23 am
by Armand Steenkamp
Welkom Welkom! Jy het n eister van n geweer!!

Groetnis

Re: More More manne

Posted: Fri Jun 07, 2013 8:27 am
by PWV
Armand Steenkamp wrote:Welkom Welkom! Jy het n eister van n geweer!!

Groetnis
Verseker nie 'n yster nie! ???

Welkom Jan of Erik Fourie!

Re: More More manne

Posted: Fri Jun 07, 2013 8:29 am
by Armand Steenkamp
Hahaha jammer vir die virkeerd spel. Dankie Oom Pw vir die reghelp.

Groetnis

Re: More More manne

Posted: Fri Jun 07, 2013 8:40 am
by jamalley
More en welkom. Die manne hier maak die lewe en spelling interesant.

Re: More More manne

Posted: Fri Jun 07, 2013 8:42 am
by Silent Hunting
More. Welkom en geniet dit.

Re: More More manne

Posted: Fri Jun 07, 2013 8:44 am
by janfourie
Dankie manne, Jan is deel van doopname en Erik is noemnaam......Waar kan n man lekker springbokke teen redelike pryse jag naby pretoria omgewing.