Dagse
enige inligting rakende die sintetiese kolwe sal waardeur word. is dit die
moeite werd of n klomp &%*. wat van akuraatheid na dit op is. veral met enfield geweer.
Groetnis
ATI monte carlo vir enfield
- De beer
- Full Member

- Posts: 127
- Joined: Tue Apr 24, 2012 8:56 am
Re: ATI monte carlo vir enfield
Brackenham ek het een op ons leë enfield gesit. Hy pas bitter mooi en het die geweer sommer vir my baie mooi gemaak. Gebruik hom maar meestal vir die bosvarkjag met die honde. Hys oopvisier so kan nie van die akkuraatheid getuig nie.