Britstown - Plaas Rooipoort
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Britstown - Plaas Rooipoort
Bietjie lank gevat om als bymekaar te kry. Gisteraand tyd gekry om die storie te skryf. 'n Vriend het die meeste fotos geneem, ek het nie behalwe een.
Vetrek tyd, julle kan so paar manne met spandrag sien. Dis Petri se hemde, baie netjies, partytjie, jag en kerk hemp.
https://lh5.googleusercontent.com/--xxOGk7s4Iw/UahgRNsHBnI/AAAAAAAAEgU/GGPLRVCwTMM/w800-h608-no/IMG-20130530-WA023.jpg
Rooipoort se afdraai van die N10. Tyd om die ergste dors te les.
https://lh4.googleusercontent.com/-n3XxM86Qhbs/UahgNuKs03I/AAAAAAAAEfM/XCMS26fCIJY/w800-h600-no/IMG-20130530-WA000.jpg
Jagters oppad uit.
https://lh4.googleusercontent.com/-vIBfwgDrh8A/UahgNnFoT4I/AAAAAAAAEfU/1bOxRhfCFyE/w800-h600-no/IMG-20130530-WA002.jpg

Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Britstown - Plaas Rooipoort
Geelsitplek, as jy jou gat lig van daai "seat" is die bokke weg! So jy moet stilsit.
https://lh4.googleusercontent.com/-Qs4tLuI4UIo/UahgN5oXwEI/AAAAAAAAEfQ/HwzIBIDYLgs/w800-h677-no/IMG-20130530-WA008.jpg
Voorsit moet gemaklik wees.
https://lh6.googleusercontent.com/-qV968BFR-ow/UahgO7wSXLI/AAAAAAAAEfs/trDpLeXrtyw/w800-h533-no/IMG-20130530-WA015.jpg
Yours truly. Ek het nie baie fotos geneem of van my met bokke nie, maar ek was daar.
https://lh3.googleusercontent.com/-Zzlt5VOuoIk/UahgPmJubFI/AAAAAAAAEgA/9Mb5duT6acU/w533-h800-no/IMG-20130530-WA017.jpg
https://lh4.googleusercontent.com/-Qs4tLuI4UIo/UahgN5oXwEI/AAAAAAAAEfQ/HwzIBIDYLgs/w800-h677-no/IMG-20130530-WA008.jpg
Voorsit moet gemaklik wees.
https://lh6.googleusercontent.com/-qV968BFR-ow/UahgO7wSXLI/AAAAAAAAEfs/trDpLeXrtyw/w800-h533-no/IMG-20130530-WA015.jpg
Yours truly. Ek het nie baie fotos geneem of van my met bokke nie, maar ek was daar.
https://lh3.googleusercontent.com/-Zzlt5VOuoIk/UahgPmJubFI/AAAAAAAAEgA/9Mb5duT6acU/w533-h800-no/IMG-20130530-WA017.jpg
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Britstown - Plaas Rooipoort
Dubbel, Wynand met 'n mooi paartjie.
https://lh5.googleusercontent.com/-WqmFRbYdT60/UahgP35vsgI/AAAAAAAAEgE/Zn8xJDPCDFA/w800-h616-no/IMG-20130530-WA018.jpg
Kampvuur, nou ja wat is nou beter in Afrika. Ietsie kouds en 'n "rump" of ribbetjie vir die kole.
https://lh6.googleusercontent.com/-qQuOclreuN0/UahgP-A1lHI/AAAAAAAAEf8/CrT-ft6ZQY4/w800-h541-no/IMG-20130530-WA022.jpg

Dit was my eerste voorsit ek sou nie sê dit was die heel lekkerste jag maar ek het wel dele daarvan baie geniet. Ek is nou maar eenmaal 'n bosveld loop en jag man. Die 1 ste oggend se sit in 'n kamp en niks behalwe swart Springbokke, Willebeeste, Berg Zebras en 'n tag Gemsbok toets 'n man! Daar is nie eens sein so mens kan nie gou inloer op Jaracal nie 
Die middag het dit beter gegaan en ek het 'n rammetjie geklits met die 270 Win. Hier ek ek vanaf die 2 poot geskiet nie uit die skietstoel nie. Ek het 'n lekker lê plek gekry langs 'n grootwitgat.
Dag 2 het ek gevra om te loop en jag. Die een kamp het 'n groot Prosopis bos en ek het gereken ek kon hier my Bosveld neigings uithaal. Min het ek geweet dis 'n groot stuk bos en byna ondringbaar na die binne kant. Ek is afgelaai by die hek van die ander se jag kamp en kies toe koers oor die vlaktes bos toe. Oppad by 'n sement dam gestop, loer gou binne in.... en daar in die middel van die Karoo swem goudvissies!! Ek stap so ent van die dam met die kelkiewyne wat om my vlieg en mooi koer toe loop ek my vas in 'n regte stinkmuishond. Ek het gedagtes gehad dat ek buite slaap vanaand, maar die kerel het doodluiters voortgegaan om kos te soek.

Kyk ek het die dag geleer stap in oop wêreld is nie maklik nie. Ek was heelwat kere kruis en dwars deur die kamp. Die bokke kon ek binne skoot kry, maar die bossies was net te hoog vir lê en skiet. Sit en skiet is nie so stabiel en dan steek net koppies uit bo die 3-dorings. Dit sou die 243 se vuurdoop wees op Springbokke, maar ons 2 was onsuksesvol. Dit was nogsteeds vir my ongelooflik om te voet in die Karoo te wees. Die afwisselling, blommetjies, spore, Boereoorlog patroon doppie en stinkmuishonde maak op vir niks skiet.
Dag 3 ander kamp en ek spring eerste van die bakkie afgespring. Ek gaan versteek myself goed, los net so stukkie witvlaggie aan die agterkant van my bos - merker;) Ek is nie seker uit watter rigting die bokke sal kom nie, maar kry so 2 gate deur die takke wat werk. En toe begin die wag. So word die manne afgelaai en op hulle plekke. 'n Paar Swartwildebeeste is aan die beweeg, maar die kenmerkede wit vlekkies van Springbokke is nog nie sigbaar nie.
In die verte op die rant van 'n koppie, staan 'n vos perd afge-ets teen die diep blou Karoo lug. Die ruiter druk die perd voorentoe en ek weet die aksie is nie ver nie. Die Cruiser dreun eentonig erens in die suid ooste van die kamp. En dan net bokont die bossies 'n flits van wit en ek weet die bokke is oppad.
Hulle trippel so teen die draad af op 280m... stop en draai reg na my maar effe regs. Gelukkig is daar skiet plek aan daai kant van die bos. Reguit na my voorsit draf hulle, toe hulle by die 150m bossie kom wat ek gerange het toe fluit ek vir die mooiste ooitjie. Almal steek vas om te bepaal waar die klank vandaan kom, toe praat my ou betroubare 270. Ek verloor haar vir 'n oomblik weens die terugskop. Ek het die bok gaan haal en koelte toe gesleep. Ek het net my sit mooi gekry toe kom die volgende groepie aan. Ek skiet weer ooitjie op byna dieselfde plek. Die bokke hardloop terug en die ram gaan staan op 220m, draai dwars en toe loop die skoot. Binne halfuur was my oggend gemaak en my kwota vol.
Ek het baie geleer uit die ekskursie. Ek was ook bevoorreg om 'n man soos Ian te kan ontmoet, wat vir ons ge-PH het. Werklike sout van die aarde Engelsman, met 'n fantastiese boek vol stories. Daar is soveel meer aan jag as net bokke skiet.

- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Britstown - Plaas Rooipoort
Lekker Carl man, en baie geluk met jou sukses.
Mooi fotos ook so saam met n lekker storie.

Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Britstown - Plaas Rooipoort
Dankie Carl. Het nou lekker gelees.
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1591
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Britstown - Plaas Rooipoort
Carl, baie lekker om te lees en bly jul die jag geniet.
Rooipoort is ons buurplaas en dis lekker om so van jou omgewing te lees!
Groete
Danie

kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Britstown - Plaas Rooipoort
Lekker Carl
Daai voorsit jagte bly een van my gunstelinge.
Lekker storie ook!

Chris09
- Newbie

- Posts: 30
- Joined: Tue Nov 13, 2012 9:00 am
Re: Britstown - Plaas Rooipoort
Lekker storie gewees om te lees Carl!! Altyd lekker om iets nuuts, soos voorsit jag te probeer. Dis maar al wat ons hier in die karoo ken.
Groete
Groete
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Britstown - Plaas Rooipoort
Dankie manne, die deel is ook lekker want dan herleef mens als weer. Ek gaan nog loop en jag ook bemeester in die Karoo, voor my bene my nie meer kan dra nie.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1591
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Britstown - Plaas Rooipoort
Mens kan loop en jag in die karoo, doen dit net in randjies en klowe, daar dam klippe om vanaf te skiet en mens kan ook nader aan die bokke kom. Ek gaan juis so bietjie in die randte stap die jaar, mens skiet dan nie regtig meer as 1 of 2 bokke nie, of altans nie ek nie, mens moet elkgeval in sommige gevalle die bokke n hele ent dra tot waar voertuig kan kom.
Mooiloop
Danie
Mooiloop
Danie