Page 1 of 4

30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy

Posted: Fri May 31, 2013 6:18 am
by vlakvark1
Hornady 150/ 165 / 180 gr Interbond vir jag en 150gr Interlock vir jakkalse

Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEL GEBRUIK jy

Posted: Fri May 31, 2013 6:47 am
by tripodmvr
Barnes 150/130 vir jag.

Sierra, PMP, Hornady vir baanskiet en oefen - van 125-180gr.

Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEL GEBRUIK jy

Posted: Fri May 31, 2013 7:10 am
by Wismit
PMP 155gr Match vir baan.
130gr Impala vir jag
Gaan die jaar ook 150gr Barnes TTSX probeer vir jag.

Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEL GEBRUIK jy

Posted: Fri May 31, 2013 7:18 am
by Gerhard
150gr

Nosler BT - Baan, jag
Nosler AB - Jag
Barnes TTSX - Jag

Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEL GEBRUIK jy

Posted: Fri May 31, 2013 7:30 am
by DanieDegenaar
'Barnes TSX 165gr vir jag en Hornady SST 180gr vir Jakkies

Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEL GEBRUIK jy

Posted: Fri May 31, 2013 7:31 am
by NEGE3
PMP Proamm op die oomblik. Het Swift A-frame gekry om te probeer as die huidge voorrad uitgeput is.
Groete.

Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEL GEBRUIK jy

Posted: Fri May 31, 2013 7:39 am
by Nickvn
Nosler BT 150gn vir baan
Nosler AB 150gn vir jag

Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEL GEBRUIK jy

Posted: Fri May 31, 2013 8:12 am
by henried
Remington 150gr Core Lokt

Ek oorweeg om na die Barnes TSX oor te gaan, maar hulle is duur.

Ek herlaai nie.

Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEL GEBRUIK jy

Posted: Fri May 31, 2013 8:30 am
by Doomslayer
180gr accubond in lapua doppe

Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEL GEBRUIK jy

Posted: Fri May 31, 2013 8:31 am
by PJS
168 gr PMP en 150 gr Hornady SP vir baan
150 gr Interbonds vir jag.

Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEL GEBRUIK jy

Posted: Fri May 31, 2013 8:52 am
by Carl
Jag 150gr GSCHV (2958vps)
Papier Horn Interlock, NBT (2563vps)

Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEL GEBRUIK jy

Posted: Fri May 31, 2013 9:01 am
by LUAN
Ek sien so baie van julle skiet 150gr en ligter uit die 06. Hoekom so min 165gr? Hy loop mos nog n goeie spoed uit die nulkwes of hoe?

Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEL GEBRUIK jy

Posted: Fri May 31, 2013 9:04 am
by Carl
Die ligtes is meestal mono, ander reels geld.
Maar manne soos Nick skiet op die vlaktes dan is die 150's koning. Maar ek sou 180gr of 220 aanbeveel vir die bos in konvensionele koeëls.

Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy

Posted: Fri May 31, 2013 9:24 am
by vriell
150gr RN Quest en 130gr Quest corebonded

Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy

Posted: Fri May 31, 2013 9:52 am
by LoveHenties
180gr Hornaday Interbond SP. Stel hom 25mm hoog op 100m, dan volg hy my burris se ballistic plex mooi tot op 300 meter. Verder as dit sal ek noooooiiiit skiet nie ;-)

Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEL GEBRUIK jy

Posted: Fri May 31, 2013 9:58 am
by FHM
NEGE3 wrote:PMP Proamm op die oomblik. Het Swift A-frame gekry om te probeer as die huidge voorrad uitgeput is.
Groete.
Ek sien hier is nog n man wat nie bang is om te betaal vir ordentlike jagkoels (fabriek) nie ;) Ek het Pro-Amm geskiet vir lank - kry regtig beter resultate en minder vleisskade met die 180 gr African Elite Swift A-Frames. Dis net fkn duur - by ons is dit R 800 n pakkie. Ek jag 2-3 keer n jaar en gebruik 1 pakkie - so die cost-ratio is goed genoeg vir my.
As ek gaan konsessie springbokke skiet (40 - 50 skote n dag) dan skiet ek 150 gr Pro-Amms.

Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy

Posted: Fri May 31, 2013 10:08 am
by Musgrave
180gr Nosler Accubonds - jag
180gr Sierra Gamekings - papier

Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy

Posted: Fri May 31, 2013 10:34 am
by hencohugo
150gr Barnes TSX - Jag

Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy

Posted: Fri May 31, 2013 11:43 am
by DWB
150gr Hornady Interlock vir die baan
150gr Hornady GMX vir jag

Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy

Posted: Fri May 31, 2013 1:10 pm
by vlakvark1
Vir die wat herlaai sit die spoed by van die koeëls wat julle skiet as julle die spoed
weet.
Sal interesant wees om verskillende spoed te sien

Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy

Posted: Fri May 31, 2013 1:23 pm
by Rainbird
Swift A-Frame 180gr vir bosveld jag.
Swift Scirocco 165gr vir vlakte jag.
Nosler Custom Competition 168gr vir papier.

Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy

Posted: Fri May 31, 2013 2:24 pm
by NicoSmit
150gr Pro Amm vir vlakte
180gr Pro Amm vir Bosveld

Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEL GEBRUIK jy

Posted: Fri May 31, 2013 3:33 pm
by NEGE3
FHM wrote:
NEGE3 wrote:PMP Proamm op die oomblik. Het Swift A-frame gekry om te probeer as die huidge voorrad uitgeput is.
Groete.
Ek sien hier is nog n man wat nie bang is om te betaal vir ordentlike jagkoels (fabriek) nie ;) Ek het Pro-Amm geskiet vir lank - kry regtig beter resultate en minder vleisskade met die 180 gr African Elite Swift A-Frames. Dis net fkn duur - by ons is dit R 800 n pakkie. Ek jag 2-3 keer n jaar en gebruik 1 pakkie - so die cost-ratio is goed genoeg vir my.
As ek gaan konsessie springbokke skiet (40 - 50 skote n dag) dan skiet ek 150 gr Pro-Amms.
Ek is gelukkig en deur 'n vriend kry ek die koeels so bietjie goedkoper. Ek sien dit so, As jy gaan jag is die koeels eintlik die goedkoop gedeelte daarvan maar dit is ook die belangrikste. Hoekom wil jy nou hier spaar. 'n Gekweste bok agv goedkoop ammo word dan eitlik baie duur.
Groete.

Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy

Posted: Fri May 31, 2013 3:55 pm
by FCLoretz
165gr BT 2800ft/s - baan
165gr AB 2822ft/s - jag
150gr GMX moet nog spoed doen - jag

dan wil ek nog met 150gr interlocks/sst eksperimenteer.

Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy

Posted: Fri May 31, 2013 5:43 pm
by KC
Agv die skaarste aan Noslers het ek vandag 600 x 180gr Sierra Pro Hunters gaan koop by S&O vir R445/100

As dit goed groep in my 30-06 en ek verwag geen probleme dan is dit my koeel keuse vir jag. Hoop hulle raak nie ook so skaars soos Noslers

Vir papier het ek nou 168 Nosler CC's en 165 BT's maar ek sal eerder die BT klaar maak en net CC's gebruik vir papier aangesien hulle goedkoper is per skoot