Page 1 of 1
Blesbokke en Swart Wildebeeste
Posted: Wed May 29, 2013 10:19 am
by Delrico
Blesbokke en Swart Wildebeeste te jag net buite Heidelberg Gauteng.
Blesbok Ramme - R1200
Blesbok Ooie - R1000
SWB Bulle - R2500
SWB Koeie - R2200
Geen daggeld, slagfooie of voertuig fooie betaalbaar nie.
Slag fasilliteit beskikbaar.
Oornag fooie R250 pppn
Kontak Johan Scott op 082 335 1083
Re: Blesbokke en Swart Wildebeeste
Posted: Fri Jun 21, 2013 11:03 am
by Pierre van der Horst
Hi Delrico,
Waar is julle?
Re: Blesbokke en Swart Wildebeeste
Posted: Fri Jun 21, 2013 1:50 pm
by Vlakvark Soldaat
Stuur asb vir my meer inligting op e-mail.
Re: Blesbokke en Swart Wildebeeste
Posted: Mon Jul 01, 2013 11:02 am
by etiennevdb
Goeie Dag.
Is daar nog swart wildebeeste beskikbaar.
Ek stel belang om net vir die dag te kom en een of twee te skiet.
dankie.
Re: Blesbokke en Swart Wildebeeste
Posted: Mon Jul 01, 2013 11:48 am
by RUPERT
Delrico wrote:Blesbokke en Swart Wildebeeste te jag net buite Heidelberg Gauteng.
Blesbok Ramme - R1200
Blesbok Ooie - R1000
SWB Bulle - R2500
SWB Koeie - R2200
Geen daggeld, slagfooie of voertuig fooie betaalbaar nie.
Slag fasilliteit beskikbaar.
Oornag fooie R250 pppn
Kontak Johan Scott op 082 335 1083
e-MAIL MY AL DIE BESONDERHEDE ASB
RUPERT @SCALERITE.CO.ZA
DANKIE
Re: Blesbokke en Swart Wildebeeste
Posted: Sun Feb 23, 2014 12:54 pm
by Eon
Middag
Sal ook wil kom vir n dag
Laat weet
Dankie
Re: Blesbokke en Swart Wildebeeste
Posted: Tue Apr 08, 2014 1:47 pm
by Delrico
Neem asb kennis dat hierdie post in 2012 gemaak was.
Die plaas is vir die 2014 jagseisoen alreeds vol bespreek.
Groete
Delrico
Re: Blesbokke en Swart Wildebeeste
Posted: Mon Feb 16, 2015 2:09 pm
by bones
Dag gesien die prys is taamlik oud , kan jy dalk se of julle nog jag en teen water pryse .Gaan beslis die jaar n paar bokke soek.
Re: Blesbokke en Swart Wildebeeste
Posted: Mon Feb 16, 2015 2:12 pm
by Nickvn
Hi Bones, ek kan jou help hier in Belfast omgewing as jy sou belangstel. Groete
Re: Blesbokke en Swart Wildebeeste
Posted: Mon Feb 16, 2015 2:15 pm
by Delrico
Jammer manne hierdie plaas is verkoop en het nie meer wild nie
Groete
Delrico
Re: Blesbokke en Swart Wildebeeste
Posted: Mon Feb 16, 2015 3:54 pm
by RUPERT
Nickvn wrote:Hi Bones, ek kan jou help hier in Belfast omgewing as jy sou belangstel. Groete
Hi Nickvn
Stuur asb vir my meer inligting.
Rupert@scalerite.co.za
Dankie
Re: Blesbokke en Swart Wildebeeste
Posted: Mon Feb 16, 2015 6:04 pm
by Nickvn
Het so gemaak.
Re: Blesbokke en Swart Wildebeeste
Posted: Tue Feb 17, 2015 8:34 pm
by bones
Nickvn dankie , indien jy n pryslys het sal ek graag da na wil kyk my e mail is
ljbones@hotmail.com
Re: Blesbokke en Swart Wildebeeste
Posted: Tue Feb 17, 2015 8:41 pm
by Hein22
Stuur vir my ook asb. Jag die laaste paar jaar in die bos maar miskien sal vlakte jag weer bietjie lekker wees.
hein@snibbe.co.za. Thanks.
Re: Blesbokke en Swart Wildebeeste
Posted: Tue Feb 17, 2015 9:08 pm
by Fanta300
Nick, stuur asb vir my ook
fantie@mail.org
Dankie
Re: Blesbokke en Swart Wildebeeste
Posted: Wed Feb 18, 2015 7:06 am
by vratvark
Nickvn, sal jy asb so gaaf wees om jou pryslys aan my ook aan te stuur:
jancodk@gmail.com
Velen Dank!
Re: Blesbokke en Swart Wildebeeste
Posted: Mon Jun 01, 2015 3:11 pm
by RUPERT
Hi Nick
Is daar nog n kaans vir n jag by jou ? As daar is stuur asb jou pryslys en datums beskikbaar.
Dankie
Re: Blesbokke en Swart Wildebeeste
Posted: Mon Jun 01, 2015 3:49 pm
by Giepie
Sover ek weet is Nick klaar vir die jaar.
Re: Blesbokke en Swart Wildebeeste
Posted: Mon Jun 01, 2015 3:51 pm
by Nickvn
Middag, ja ek is ongelukkig klaar vir die jaar. Groete
Re: Blesbokke en Swart Wildebeeste
Posted: Tue Feb 02, 2016 1:57 pm
by Nickvn
Ek het weer n paar Blesbokke en Swart Wildebeeste vasgemaak vir jag die jaar. Dit is hierdie jaar op n ander plaas hier naby in die berge, en ideaal vir bekruipjag. Daar is in 14 jaar nie gejag nie en daar is te veel bokke. Hulle wil die bokke afhaal so gou as moontlik, met die droogte is daar maar min kos vir die diere.
Blesbokke Manlik R1600 vroulik R1500
Swart Wildebeeste Manlik R2500 Vroulik R2000
Dagfooi R500 sluit in Slag, koelkamer, PH/Gids, voertuig.
Verblyk in netjiese gastehuis R350 Selfsorg, R450 B&B, R750 DB&B
Stuur maar PM as julle belang stel.
Re: Blesbokke en Swart Wildebeeste
Posted: Tue Feb 02, 2016 2:12 pm
by ruaanb
jammer die Kaap is so ver.
Re: Blesbokke en Swart Wildebeeste
Posted: Tue Feb 02, 2016 2:16 pm
by Nickvn
Jammer Delrico ek het dit in die verkeerde plek gesit. Wou nie highjack nie. Sal dit op die regte plek sit.
Re: Blesbokke en Swart Wildebeeste
Posted: Wed May 04, 2016 1:28 pm
by pieterventer87
Nickvn wrote:Jammer Delrico ek het dit in die verkeerde plek gesit. Wou nie highjack nie. Sal dit op die regte plek sit.
Goeie dag oom Nick
Is daar nog jagplek oop by oom
indien wel, sal oom groot asb na
pieter.venter@spectroeng.co.za
stuur
byvoorbaat baie dankie oom
Re: Blesbokke en Swart Wildebeeste
Posted: Tue May 17, 2016 2:35 pm
by superjakes
Middag Oom Nick, het jy moontlik enige iets beskikbaar hierdie jaar vir dagjag?
Thanks!
Jaco
Re: Blesbokke en Swart Wildebeeste
Posted: Tue May 17, 2016 6:19 pm
by Nickvn
Hi Jaco
Jammer ek is al vol bespreek. Groete