Page 1 of 1

Hallo

Posted: Fri May 24, 2013 12:25 pm
by Phillip
Hallo,

Ek woon in Pietersburg (Polokwane) en is in besit van n 30-06. Ek het onlangs aansoek gedoen vir my lisensies vir n 12br en n 375.

Die teiken skiet gogga het my ook gebyt so ek is besig om na te lees oor watter kaliber geskik gaan wees daarvoor. My kop staan 6.5x55 of 260 se rigting. Het nog baie leeswerk om te doen en baie advies daaroor nodig voor ek my besluit gaan maak. Saam met die wil ek ook herlaai. Ek glo ek gaan sommer n klomp vrae vra en n klomp antwoorde kry.

Groete
Phillip

Re: Hallo

Posted: Fri May 24, 2013 2:39 pm
by PWV
Welkom Phillip. Hoop jy geniet dit.

Re: Hallo

Posted: Sat May 25, 2013 10:21 pm
by LongWolf
welkom hier.

as jou laadings uitgesort is speel daai 30kweskwes leker.

Re: Hallo

Posted: Sun May 26, 2013 8:45 am
by Tarzan
Welkom Philip,
Geniet

Re: Hallo

Posted: Sun May 26, 2013 8:58 am
by Kallie404
Welkom Philip,

ONs is amper bure.........eks so 80km vanaf P/Burg ;D . Geniet dit hier.

Re: Hallo

Posted: Sun May 26, 2013 9:15 am
by Smiley
Welkom Phillip, hier is manne wat weet, geniet dit.

Re: Hallo

Posted: Mon May 27, 2013 12:27 pm
by jamalley
Welkom hier Philip

Re: Hallo

Posted: Mon May 27, 2013 2:02 pm
by Riaan Beeslaar
Welkom Phillip
Nou kan jy aansluit by ons 30-kwes bende.
Groete
Riaan