Page 1 of 1

Bepaling van nodespoed 9.3x62 243 308

Posted: Mon May 20, 2013 7:59 pm
by JohanVenterVanRooyen
Hi Almal

Sal julle asseblief vir my help met die bepaling van die nodespoed van my 3 gewere?

Kaliber: 9.3x62 Kaliber: 9.3x62 Kaliber: 9.3x62
Vabrikaat:Bruno Vabrikaat:Bruno Vabrikaat:Bruno
Dop: Norma Dop: Norma Dop: Lapua
Kruit: S355 Kruit: S355 Kruit: S355
Primer: Fed 215 Primer: Fed 215 Primer: Fed 215
H2O 76.3gr H2O 76.3gr H2O 74.8gr
Punt: Dzombo Solid 286gr Punt: Barns TSX 286gr Punt: Barns Solid 286gr
Looplengte:23.622 duim Looplengte:23.622 duim Looplengte:23.622 duim

Kaliber: 308
Vabrikaat:Musgrave
Dop: Nosler
Kruit: S341
Primer: Fed 210
H2O 56.5gr
Punt: Impala 150gr Bosvelder
Looplengte:24.17 duim

Kaliber: 243
Vabrikaat: Winchester
Dop: PMP
Kruid: S355
Primer: Fed 215
H2O 52.9
Punt: 70gr Sierra
Looplengte:24.17 duim

Re: Bepaling van nodespoed 9.3x62 243 308

Posted: Tue May 21, 2013 11:29 am
by JohanVenterVanRooyen
Mense ek het hulp nodig asseblief!
My broer pos sy gegewens van sy 270 ook vir my en dan wil ek weer julle raad vra met QL ASSEBLIEF?

Re: Bepaling van nodespoed 9.3x62 243 308

Posted: Tue May 21, 2013 11:36 am
by Rot
Ek sal ook graag wil weet van die 308 het self 'n 308 Musgrave Mod 90

Re: Bepaling van nodespoed 9.3x62 243 308

Posted: Tue May 21, 2013 11:47 am
by DWB
Net oor jy 'n 9.3 het sal ek jou probeer met hom help :D

Die Dzombo Solids is nie op QL nie.

Barnes TSX
Mik vir 2365ft/s met 54.4gr S355

Barnes Banded Solid
Mik vir 2380ft/s met 56.1gr S355

Re: Bepaling van nodespoed 9.3x62 243 308

Posted: Tue May 21, 2013 1:08 pm
by JohanVenterVanRooyen
Dankie Deon

Re: Bepaling van nodespoed 9.3x62 243 308

Posted: Wed May 22, 2013 9:01 am
by JohanVenterVanRooyen
Waar is die 308 en 243 manne?

Re: Bepaling van nodespoed 9.3x62 243 308

Posted: Wed May 22, 2013 9:20 am
by Jacques van Eeden
Johan
Ek speel nog met QL maar sal nog nie waag om aanbevelings te maak nie. Daar kort paar goed. Gaan lees bietjie onder QL wat benodig word. TPL, lading en spoed wat jy gekry het. Ek dink met dit sal die manne jou kan help. Ek het met die verskillende lotte kruit te veel verskil op spoed gekry en met ver onder Somchem se maks lading al druk probleme op getel.

Groete
Jacques

Re: Bepaling van nodespoed 9.3x62 243 308

Posted: Wed May 22, 2013 3:27 pm
by JohanVenterVanRooyen
Hallo Jacques

Ek sal dit doen dankie ek moet nog net die spoed op die twee gewere weer meet met my ladings wat ek tans skiet, ek het maar Sonchem se min begin ladings gevat en gespeel. Ek sal seker die naweek bietjie in die wal gaan vasskiet :-)

Re: Bepaling van nodespoed 9.3x62 243 308

Posted: Sun May 26, 2013 6:15 pm
by JohanVenterVanRooyen
Hallo

Soos ek gese het hier is die ekstra data van die 243

Kaliber: 243
Vabrikaat: Winchester
Dop: PMP
Kruid: S355
Primer: Fed 215
H2O 52.9
Punt: 70gr Sierra Matchking (Groen Varnint puntjie)
Looplengte:24.17 duim
Voorgestelde TPL asseblief

Lading 43gr S355 3452 fps