Page 1 of 1

Nuwe aansluiting

Posted: Sun May 12, 2013 9:32 pm
by Bosvark.303
Hallo almal

Ek is Francois Kleynhans van Heidelberg in die Suid-Kaap. Baie lekker om op die forum te wees. Hier skiet ons bosbokke en so af en toe 'n rooikat.

Groete

Re: Nuwe aansluiting

Posted: Mon May 13, 2013 8:11 am
by PWV
Welkom Francois. Geniet die stories en inligting!
Vertel bietjie van jou vuurwapens.

Re: Nuwe aansluiting

Posted: Mon May 13, 2013 8:26 am
by Riaan Beeslaar
Baie welkom Francois
Geniet dit hier saam ons jagvriende
Groete
Riaan

Re: Nuwe aansluiting

Posted: Mon May 13, 2013 9:54 am
by jamalley
Welkom ek hoop jy geniet dit baie

Re: Nuwe aansluiting

Posted: Mon May 13, 2013 6:49 pm
by Bosvark.303
Baie dankie vir die verwelkoming. My arsenaal bestaan uit 'n .22 BSA, 12Br Boito En .303 Lee Enfield
NR 4 MK1. .308 Howa staan by die Kooperasie ,dis net sy lisensie wat nog kort. My groot belangstelling is natuurlik die bosvarke wat my die koors gee, maar een van die dae gaan ek daai jik kan krap. Ek het ook 'n goeie rooikat storie om te vertel as ek net die foto gelaai kan kry.

Re: Nuwe aansluiting

Posted: Tue May 14, 2013 6:36 am
by egenis
Welkom!

Re: Nuwe aansluiting

Posted: Tue May 14, 2013 7:43 am
by Smiley
Welkom, geniet dit saam met ons.