Page 1 of 1

Hello!!

Posted: Sun May 12, 2013 5:33 pm
by brianh
hello daar! Ek bly in Gordonsbaai, Weskaap. Het 9 jaar laas n vuurwapen besit, maar gaan nou my Pa see 223 oorvat by hom. Wat is deesdae die gemiddelde wagperiode vir aansoeke! ;D

Re: Hello!!

Posted: Sun May 12, 2013 5:37 pm
by Armand Steenkamp
Jis ja! Baie welkom hier! So in die orde van 2 -3 maande, in die noordkaap dalk nog langer

Groetnis

Re: Hello!!

Posted: Sun May 12, 2013 6:39 pm
by PWV
Welkom Brianh
Ja so 2 - 3 maande as jy reeds 'n bevoedheidsertifikaat het.

Re: Hello!!

Posted: Sun May 12, 2013 6:48 pm
by jamalley
Welkom, hoop jou aansoek kom vining deur

Re: Hello!!

Posted: Sun May 12, 2013 8:37 pm
by Andre CZ
Welkom brian jy sal moet koop een is heeltemal te min
Groete

Re: Hello!!

Posted: Mon May 13, 2013 8:38 am
by Riaan Beeslaar
Welkom Brian, hoop jou aansoek gaan spoedig deur.