Page 1 of 1

Nog n nuweling

Posted: Sat May 11, 2013 6:03 pm
by .338
Eers vandag die Forum ondek (ja ek weet!)
Van pretoria en n lid op paar ander forums.

Ek glo ek gaan baie leer hier.

Jan

Re: Nog n nuweling

Posted: Sat May 11, 2013 6:32 pm
by Johan Nel
Hallo Jan,
Welkom hier op die forum. Ons is bly jy het dit ontdek. Ek lei af jy het 'n ding oor .338 kaliber. Vertel bietjie wat se gewere/kalibers jy het en wat jou belangstellings tov van wapens is. Jag jy, doen jy langafstandskiet, daai soort van ding.

Welkom weereens,
JHN

Re: Nog n nuweling

Posted: Sat May 11, 2013 6:45 pm
by .338
Johan Nel wrote:Hallo Jan,
Welkom hier op die forum. Ons is bly jy het dit ontdek. Ek lei af jy het 'n ding oor .338 kaliber. Vertel bietjie wat se gewere/kalibers jy het en wat jou belangstellings tov van wapens is. Jag jy, doen jy langafstandskiet, daai soort van ding.

Welkom weereens,
JHN
Hi

Jag so een tot twee keer per jaar en skiet meestal by n skietbaan in Pta.

Het meeste van my lewe met n 30 06 geskiet tot ek n 338 lapua so ruk terug gekry het ek gaan binnekort kyk wat ek met hom kan maak afstands gewys. ^-^

Ek sal my ander in my signiture sit binnekort

Groete

Re: Nog n nuweling

Posted: Sat May 11, 2013 7:04 pm
by PWV
Welkom hier, Jan.
Hoop nie jy is die ou wat al die krokodille in krokodilspruit doodgeskiet het nie! ???

Re: Nog n nuweling

Posted: Sat May 11, 2013 7:10 pm
by .338
Pieter Willem Vorster wrote:Welkom hier, Jan.
Hoop nie jy is die ou wat al die krokodille in krokodilspruit doodgeskiet het nie! ???
Haha darem nie :laugh:

Re: Nog n nuweling

Posted: Sun May 12, 2013 6:52 pm
by jamalley
Baie welkom, lekka roer wat jy daar het

Re: Nog n nuweling

Posted: Sun May 12, 2013 8:34 pm
by Andre CZ
Welkom Jan
Groete André

Re: Nog n nuweling

Posted: Mon May 13, 2013 9:10 am
by Riaan Beeslaar
Welkom Jan
Hoop jy geniet die forum
Groete
Riaan

Re: Nog n nuweling

Posted: Mon May 13, 2013 7:55 pm
by .338
Dankie Riaan,Andre,Jamalley

Re: Nog n nuweling

Posted: Mon May 13, 2013 8:13 pm
by ROBBIE1
Welkom Jan, jy sal dit geniet hier, en ja nicccceeeee gun daai, hy loop wyd!

Re: Nog n nuweling

Posted: Tue May 14, 2013 6:35 am
by egenis
Baie welkom!

Re: Nog n nuweling

Posted: Tue May 14, 2013 7:47 am
by Smiley
Welkom, hoop jy gaan dit geniet.