vlakvark1 ''STRIKE AGAIN''
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
vlakvark1 ''STRIKE AGAIN''
En so het ek my 2de een kon laat bakkie ry
Net na 5uur vanaand uitgegaan en toe die bul tussen die perske bome raakgeloop
Afstand was so 90m en dit was al goed besig om donker te raak maar kon darem die bul en
teleskoop se kruishaar in lyn kry
Skoot was skuins van onder want ek het plat gesit en oor die skietstok geskiet. Skoot is bokant die neus in en agter by die brein uit.
Die man het net daar in sy spore neergesak en nie eers n tree verder gegaan nie
30-06 met 180gr Interbond (Hornady-Superformance)
Horinglengte 51duim
https://dl.dropboxusercontent.com/u/148410933/DSCN1696.JPG
Foto nie so mooi nie die arbeid se glimbaadjies eers later gesien dat dit skyn

vlakvark en bosvark Bvk
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: vlakvark1 ''STRIKE AGAIN''
Baie geluk, net so mooi bok die!
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: vlakvark1 ''STRIKE AGAIN''
Schalk,
Ek gaan kom kuier vir bietjie biltong!!!
Weer eens n awesome bul.
Daai Lydenburg se berge het eenvoudig nou maar net mooi kudu bulle.
Jy moet net seker maar waar jy hom skiet.
Ek gaan kom kuier vir bietjie biltong!!!
Weer eens n awesome bul.
Daai Lydenburg se berge het eenvoudig nou maar net mooi kudu bulle.
Jy moet net seker maar waar jy hom skiet.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: vlakvark1 ''STRIKE AGAIN''
Mooi bok, Vlakvark. Skat al die vleise wat jy nou al het sal hou tot die volgende jag!
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: vlakvark1 ''STRIKE AGAIN''
Jy is baie welkom Gerhard. Sal laatweet sodra die biltong drood isGerhard wrote:Schalk,
Ek gaan kom kuier vir bietjie biltong!!!
Weer eens n awesome bul.
Daai Lydenburg se berge het eenvoudig nou maar net mooi kudu bulle.
Jy moet net seker maar waar jy hom skiet.
Ja as jy so man in die berg raakloop dan kan dit n lang dag word as jy hom daar uit
die berg moet uitdra
Ja oom dis baie vleis maar die eerste een wat ek geskiet het is my werkgewer se koedoe. Die een isPieter Willem Vorster wrote:Mooi bok, Vlakvark. Skat al die vleise wat jy nou al het sal hou tot die volgende jag!
nou myne
vlakvark en bosvark Bvk
-
Stasoft
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Mon Sep 05, 2011 3:12 pm
Re: vlakvark1 ''STRIKE AGAIN''
Geluk. Baie mooi Kudu
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: vlakvark1 ''STRIKE AGAIN''
Vrêk dis 'n mooi koedoe. Ek sal my voortande gee om hom te kan WS jag.
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: vlakvark1 ''STRIKE AGAIN''
daai's 'n meneer! baie geluk
- evdberg
- Sr. Member

- Posts: 285
- Joined: Tue Apr 16, 2013 2:49 pm
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: vlakvark1 ''STRIKE AGAIN''
Geluk. Baie mooi Kudu
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: vlakvark1 ''STRIKE AGAIN''
Dankie ouens. Ja dit is n mooi dier
My jagseisoen het goed begin
Hoop julle wat gaan jag kry ook waarna julle soek
My jagseisoen het goed begin
Hoop julle wat gaan jag kry ook waarna julle soek
vlakvark en bosvark Bvk