458 Win
Posted: Wed May 08, 2013 11:19 am
Ek weet van n 458 Win wat in die mark is.
Sako aksie
Ferlagh loop
Mahoni en geelhout kolf
69 rontes en klompie doppe
Saam met twee buffel leer sakke..
Wat sou julle offer vir so n geweer???
Sal nou nou fotos laai...
Sako aksie
Ferlagh loop
Mahoni en geelhout kolf
69 rontes en klompie doppe
Saam met twee buffel leer sakke..
Wat sou julle offer vir so n geweer???
Sal nou nou fotos laai...




