Enkel Skoot Haelgeweer
Posted: Wed May 08, 2013 9:12 am
More Manne,
Ek stel belang om my kluis bietjie uit te brei en vir my n haelgeweer aan te skaf. Ek wil hom gebruik vir duiwe en kraaie en dalk so nou en dan vir kleiduif skiet ook. Is dit die moeite werd om n enkel skoot haelgeweer aan te skaf.
Groetnis
Hardus