'n ou brag!
-
Kromstok
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Sun Mar 03, 2013 9:55 pm
'n ou brag!
Hier's 'n ou brag, maar n dag wat ek nooit sou vergeet nie.
Ek het die bul 3 jaar lank gesoek.
54 duim en 210 kg uitgeslag
Ek het die bul 3 jaar lank gesoek.
54 duim en 210 kg uitgeslag
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: 'n ou brag!
Baie mooi! Waar het jy hom geskiet. Vertel bietjie watter afstand toestande ens.
Seker lekker koud in Bloem nou?
Groete
Douw
Seker lekker koud in Bloem nou?
Groete
Douw
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: 'n ou brag!
Kromstok jy mag maar brag met so bul! 
-
Kromstok
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Sun Mar 03, 2013 9:55 pm
Re: 'n ou brag!
Ja Douw, die koue het op ons neer geslaan soos n dief in die nag.
Was op my oupa se plaas in Babanango. Ek het die bul seker so 5 keer voor die dag gesien maar het nooit kaans gekry vir n skoot, of het nie eers n geweer by my gehaat nie!
Toe n week voor interver met potch bel my pa en se die bul is weer op die plaas, ek en n maat trek toe lootjies tussen jag en interver, (jag het die beste uit 20 gewen). Agter op n dutsen bakkie natal toe, so 3 dae se soek, en daar is hy. Ek het hom met n 30-06 180 gr mooi agter die blaaie gepiets. Ooo ja en oop visier, seker so 180 m.
Was op my oupa se plaas in Babanango. Ek het die bul seker so 5 keer voor die dag gesien maar het nooit kaans gekry vir n skoot, of het nie eers n geweer by my gehaat nie!
Toe n week voor interver met potch bel my pa en se die bul is weer op die plaas, ek en n maat trek toe lootjies tussen jag en interver, (jag het die beste uit 20 gewen). Agter op n dutsen bakkie natal toe, so 3 dae se soek, en daar is hy. Ek het hom met n 30-06 180 gr mooi agter die blaaie gepiets. Ooo ja en oop visier, seker so 180 m.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: 'n ou brag!
Kromstok, hierdie keer het jy verseker 'n reguit stok gebruik!
Geluk, ou maat. Ek kan my presies voorstel hoe jy gevoel het.
Groetnis
Geluk, ou maat. Ek kan my presies voorstel hoe jy gevoel het.
Groetnis
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: 'n ou brag!
Oopvisier. Sjoe nogals nê Lyk my jy is 'n ou "Brag"
Waar woon jy in Bloem, en wat doen jy vir 'n lewe. Ek neem aan dit is nie rugby of iets nie, anders sou die inter gewen het.
Groete
Douw
Waar woon jy in Bloem, en wat doen jy vir 'n lewe. Ek neem aan dit is nie rugby of iets nie, anders sou die inter gewen het.
Groete
Douw
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: 'n ou brag!
Jy mag met reg met daardie foto brag. Dit is werklik n prag bul! Baie geluk!
Veiligheid eerste manne!
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: 'n ou brag!
Baie geluk en netjies maat - leker as jy vir jare n afspraak het en die tyd kom
-
Stasoft
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Mon Sep 05, 2011 3:12 pm
Re: 'n ou brag!
Baie geluk. Dit is regtig 'n mooi kudu daai.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 'n ou brag!
Pragtige Kudu bul!!!
- Born2Late
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Tue Oct 18, 2011 9:38 am
Re: 'n ou brag!
Netjiese bul.Geluk.Om te dink sy kinders loop nog daar iewers rond.
Groete.
Groete.
- LoveHenties
- Sr. Member

- Posts: 413
- Joined: Thu Jul 23, 2009 1:08 pm
Re: 'n ou brag!
180m, Oop versier. Indrukwekkend.
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: 'n ou brag!
Baie geluk! Mooi trofee daardie!
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: 'n ou brag!
Pieter Vorster wrote:Baie geluk! Mooi trofee daardie!
...laat my wonder of daar op n seker plaas by n sekere grensvegter ook sulke dukus rondstap....
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: 'n ou brag!
.....moet ek 'n paar foto'tjies aanstuur...?FHM wrote:Pieter Vorster wrote:Baie geluk! Mooi trofee daardie!
...laat my wonder of daar op n seker plaas by n sekere grensvegter ook sulke dukus rondstap....
-
Kromstok
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Sun Mar 03, 2013 9:55 pm
Re: 'n ou brag!
As dit nou nie was dat ek vir die blad gemik het nie so ek gese het dit was luck!douw wrote:Oopvisier. Sjoe nogals nê Lyk my jy is 'n ou "Brag"![]()
![]()
Waar woon jy in Bloem, en wat doen jy vir 'n lewe. Ek neem aan dit is nie rugby of iets nie, anders sou die inter gewen het.![]()
Groete
Douw
-
Kromstok
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Sun Mar 03, 2013 9:55 pm
Re: 'n ou brag!
Nie ver van daar nie was daar 2 bulle gesiet was van oor die 60 duim.Born2Late wrote:Netjiese bul.Geluk.Om te dink sy kinders loop nog daar iewers rond.
Groete.
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2468
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: 'n ou brag!
Watse plaas het julle in babanango? Ons het lank ook grond daar gehaad. My pa het n 63duim in daai omgewing geskiet en n klient wat ons uit gevat het het n 60duim bul geskiet. Groete Nico
- Johnnie De Wet
- Hero Member

- Posts: 550
- Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm
Re: 'n ou brag!
Genoeg vleis om n student deur die winter te trek... Mooi gemaak!
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
- Riaan Beeslaar
- Hero Member

- Posts: 678
- Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am
Re: 'n ou brag!
Baie geluk, regtig mooi bul daai.
Jag jy altyd oop visier, dit is nogal iets wat aan die uitsterf is met al die teleskope op die mark.
Groete
Riaan
Jag jy altyd oop visier, dit is nogal iets wat aan die uitsterf is met al die teleskope op die mark.
Groete
Riaan
-
Kromstok
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Sun Mar 03, 2013 9:55 pm
Re: 'n ou brag!
Hi NicoNico Harris wrote:Watse plaas het julle in babanango? Ons het lank ook grond daar gehaad. My pa het n 63duim in daai omgewing geskiet en n klient wat ons uit gevat het het n 60duim bul geskiet. Groete Nico
Dit is presies die 2 waar van ek praat, het net gedog dit is van julle broers wat dit geskiet het. Plaas se naam is Non Pareil, Gert Viljoen se grond.
Dink jy ken my pa ook, Schalk.
Dink ek het jou ook al ontmoet by DIE Poskantoor! Goeie tye! Groete vir Andre en Wilhelm (my naam genoot)!
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2468
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: 'n ou brag!
O ok! Nou weet ek presies wie jy is! Dink ek het al n paar keur verby jou gery op die pad ook? Wats jou rigestrasie? Ry jy n hilux? Jou ma gee mos die skoolhoof op ulundi?