Page 1 of 1

Nuwe Lid - Pretoria

Posted: Tue May 07, 2013 2:29 pm
by Clarifon
Hi,

Ek is nuut hierso maar het al 'n redelike tydjie spandeer om goed hier te lees en na te kyk. Hoop en glo ek sal nog baie hier kan leer

Re: Nuwe Lid - Pretoria

Posted: Tue May 07, 2013 2:33 pm
by Smiley
Clarifon, welkom hier by ons. Vertel ons van jou wapens en watter dissiplines jy doen?

Re: Nuwe Lid - Pretoria

Posted: Tue May 07, 2013 9:13 pm
by mariusr
Baie welkom Clarifon onthou net die forum het een nadeel ! Dis verslawind! ;D

Re: Nuwe Lid - Pretoria

Posted: Wed May 08, 2013 2:39 pm
by Parafien
Baie Welkom
Ek is nog self redelik nuut, maar geniet dit baie.
Die manne is baie hulpvaardig en mens kan baie leer.

Re: Nuwe Lid - Pretoria

Posted: Fri May 10, 2013 12:00 pm
by jamalley
Welkom, jy gaan dit beslis baie geniet om deel te wees

Re: Nuwe Lid - Pretoria

Posted: Sun May 12, 2013 10:34 am
by Nadia
Welkom :)

Re: Nuwe Lid - Pretoria

Posted: Tue May 28, 2013 12:50 pm
by Clarifon
Het skoon vergeet van hierdie een!
Dankie almal, seker ek sal dit baie geniet hierso