Goeie dag almal
Ek het 'n geleentheid om redelike getalle lammers te lewer aan 'n voerkraal. Die enogste vereiste is dat dit 'n woltipe lam met wol aan moet wees.
Is daar dalk nige iemand wat sal kan help om redelike getalle (650 +) per maand of week te verskaf?
Gernie
Wol-Tipe lammer gesoek
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Wol-Tipe lammer gesoek
halo gernie,jys bietjie laat,die lammers hier loop van feb af.hoop jy kom reg
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Re: Wol-Tipe lammer gesoek
Dankie baie