Cat Nip

Post Reply
Pieter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 479
Joined: Mon Aug 17, 2009 6:28 am

Cat Nip

Post by Pieter »

Ek is dringend op soek na catnip, wie weet waar ek dit kan bekom? asb.

Groetnis
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Cat Nip

Post by Francois Marais »

Pieter

Catnip is eintlink n plantjie met sulke vaal blare, dit kan jy by jou naaste kwekery kry.....

Catnip in n aeresol blik koop jy by jou petshop, dit word gebruik om mak katte se krappale te bespuit sodet die katte net daar krap en nie jou sitkamer banke opkrap nie.....

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
prohunt
Hero Member
Hero Member
Posts: 836
Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm

Re: Cat Nip

Post by prohunt »

Hallo Pieter,

Ek het ook sommer al droë Catnip in pakkies by van die Troetedierwinkels gekoop.

Groete
Johan
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Cat Nip

Post by BRNO (Pierre) »

Ek gaan die naweek na n plaas in die noord transvaal, waar daar gereeld rooikatte te siene is, en natuurlik pla die goed ook met die lammers ens. Sal dit werk om van die kat nip aan n boom te smeer, en die kat in te wag?
Veiligheid eerste manne!
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: Cat Nip

Post by johans »

dit word ook gebruik in vanghokke,my buurman het dit gebruik maar sonder sukses,ek kani regtig se of dit werk nie
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Cat Nip

Post by Louis102 »

Mens kry natuurlik ook 'n Catnip-fluitjie. Wetie of dit dalk is waarna Pieter soek nie, Cois?
Pieter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 479
Joined: Mon Aug 17, 2009 6:28 am

Re: Cat Nip

Post by Pieter »

Louis, nee, ek soek die catnip wat 'n lokaas is, ek het al by die petshop's in ons omgewing verneem maar hul weet nie waarvan ek praat nie, ek het nou al als probeer om die rooikatte in die hokke te kry, makkatpee, cd's wat ek ophang, vis ens.

Pierre, as jy baie tyd en geduld het, probeer hul eerder ry en soek/inroep, ek dink dit sal vinniger wees.

Groetnis
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Cat Nip

Post by Geno »

(Oom?) Pieter.

Stuur n pos adres, dan gooi ek paar pakkies in die pos.
Goed, beter, 6millimeter!
Post Reply