7mm Rem wat sleg terugbrand.
Posted: Sat Sep 25, 2010 4:14 pm
Middag manne.
Ek is op hierdie stadium net so bietjie lui(besig) om deur my boeke te gaan en dus wil ek die kundiges onder julle se grysstof tap.
'n Mater van my se 7mm Rem - met 'n splinternuwe loop- brand iets verskrikliks terug - die hele dop het brandmerkr op en slefs die bolthead is swart.
Normaalweg is dit 'n teken dat jou druk nie hoog genoeg is nie en die oplossing is om die lading te verhoog.
MAAR - hierdie 7 is vol stories.
Ek het al die volgende gedoen:
1. Die lading opgejaag tot waar die primers duidelike druktekens wys.
2. Van S385 oorgeslaan na S365.
3. Die punte teen die lands gelaai.
4. Die punte diep in die doppe geseat.
5. Doppe aneal.
6. Die doppe se nekke gesny.
Gee bietjie raad, asb.
Jaco