Dankie
Magasyn sukkel om patrone op te skyf
-
JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
Magasyn sukkel om patrone op te skyf
Vir die manne wat die goed ken. Ek het n Steyr-manlicher 270 geweer, and baie jare
, met een van daai rol magasyne, of wat ook al mens dit noem. Die meeste van die tyd wil die patrone nie opskyf as jy oorlaai nie en dan moet die magasyn uitgehaal word en getik en gekap word, en en intussen is die bok weg. Ek het al die ding uitmekaar gemaak skoon gemaak, ge-olie ens maar dit bly maak my die moer in. Enige raad om die ding reg te kry. Dit vat maklik 3 patrone, maar kan seker 5 ook vat maar dan sit hulle eers vas..
Dankie
Dankie
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Magasyn sukkel om patrone op te skyf
Is dit van plastiek of metaal?
-
JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Magasyn sukkel om patrone op te skyf
Herlaai jy? indien wel:
Is jou TPL nie 'n bietjie lank nie? Dit kan veroorsaak dat patrone vas"wig" in magasyn
Is jou TPL nie 'n bietjie lank nie? Dit kan veroorsaak dat patrone vas"wig" in magasyn
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Magasyn sukkel om patrone op te skyf
My vraag oor die materiaal. Olie is nie jou antwoord nie. Dit word dik en kan van die probleme veroorsaak. Maak hom skoon van alle olie en gebruik dan grafiet as smeermiddel. Thomast het ook 'n punt daar beet met die lengte van die patrone. Kyk ook dat die veer nie al krag verloor het nie - kan hy nie gerek word of soortgelyk sodat hy weer meer krag kan uitoefen nie.
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Magasyn sukkel om patrone op te skyf
Gunsmithy, 'n plaaslike maatskappy maak 'n produk by name Superfine Moly Dry Lube in 'n spuitkannetjie.
Jy maak die area skoon en spuit die goed op. Die Moly is in 'n alkohol wat vedamp en jy kry dan 'n dun lagie droë molybdenum wat agterbly en 'n baie goeie droë smeermiddel is.
http://www.bushill.co.za/gunsmithy-accessories
Jy maak die area skoon en spuit die goed op. Die Moly is in 'n alkohol wat vedamp en jy kry dan 'n dun lagie droë molybdenum wat agterbly en 'n baie goeie droë smeermiddel is.
http://www.bushill.co.za/gunsmithy-accessories
-
JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
Re: Magasyn sukkel om patrone op te skyf
Dankie, sal daai muttie try, maak met nuwe en herlaai patrone so.
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Magasyn sukkel om patrone op te skyf
My Steyr M 223 het ook so n plastiese magasyn, maar hy werk goed, ek laai 5 sonder probleme. Is daai veer nog reg daar binne? Sit bietjie foto op laat ons kan sien?
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
-
JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
Re: Magasyn sukkel om patrone op te skyf
Miskien moet ek n ander magasyn probeer.
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Magasyn sukkel om patrone op te skyf
JK wrote:Miskien moet ek n ander magasyn probeer.
Ek weet Rosental het my broer sin vervang 2 jaar terug, my broer sin het gekraak
-
JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
Re: Magasyn sukkel om patrone op te skyf
Thanks Flip sal by hulle gaan lyk.
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Magasyn sukkel om patrone op te skyf
Ilko van Brooklyn Gun Circle is die agent. Maar gaan sien eers die bankbestuurder