Page 1 of 2
Live hunt - 30ste April
Posted: Mon Apr 29, 2013 8:49 am
by VdWalt

My vrou verstaan my!! Sy stick my more vir my verjaarsdag om
die dag met die boog rustig in n hide sit en die natuur geniet. Alles
tot voor Koedoe is reg met haar!!
As daar sein is sal ek julle op hoogte hou van hoe dinge verloop en wat ek
alles te siene kry.
Uit die aard van die saak moet vandag wikkel!
Re: Live hunt - 30ste April
Posted: Mon Apr 29, 2013 8:53 am
by henried
Geniet dit?
Re: Live hunt - 30ste April
Posted: Mon Apr 29, 2013 8:55 am
by NEGE3
Geluk met jou verjaarsdag môre en voorspoed met die persent.
Groete.
Re: Live hunt - 30ste April
Posted: Mon Apr 29, 2013 2:29 pm
by Smiley
VdWalt, geniet dit, wag vir daai kiekies
Re: Live hunt - 30ste April
Posted: Mon Apr 29, 2013 2:34 pm
by Gerhard
waar gaan jy jag?
geniet dit baie!!!
Re: Live hunt - 30ste April
Posted: Mon Apr 29, 2013 3:09 pm
by VdWalt
Baie dankie. Al kry ek niks maak dit nie saak nie, het ek sommer net nodig om
weer rustig te gaan raak in die bos.
Ek gaan by Spitskop naby Koster jag, ek het hulle by Huntex gekry. Dis die nuwe
plaas waar Fritz Rabie nou is.
Re: Live hunt - 30ste April
Posted: Mon Apr 29, 2013 7:10 pm
by JPS
Genie dit terwyl ons ander manner werk.
Ons wag vir die updates more..
Mooiloop
JP
Re: Live hunt - 30ste April
Posted: Mon Apr 29, 2013 7:38 pm
by Marc
Geniet dit, soos jy se n slegte dag innie bos is beter as n goeie dag innie kantoor.
Geluk met die verjaarsdag, mag daar nog baie wees !
Re: Live hunt - 30ste April
Posted: Tue Apr 30, 2013 7:53 am
by SV MAD (Henk)
Geniet dit! Is daar al enige wild wat ingekom het?
Re: Live hunt - 30ste April
Posted: Tue Apr 30, 2013 7:57 am
by Gerhard
Is jy al inni hide??
LEKKER VERJAAR VANDAG!!!
Re: Live hunt - 30ste April
Posted: Tue Apr 30, 2013 8:15 am
by DWB
Lekker verjaar sakkie!!!!!!!!!
Re: Live hunt - 30ste April
Posted: Tue Apr 30, 2013 9:09 am
by theedge
Geluk en geniet
Re: Live hunt - 30ste April
Posted: Tue Apr 30, 2013 10:42 am
by FCLoretz
Happy birthday VDWalt. Geniet die dag en onthou fotos.
Re: Live hunt - 30ste April
Posted: Tue Apr 30, 2013 10:44 am
by Marc
Hy le seker bietjie skuins,of is hy dalk besig om sy ander geskenkie te geniet

Re: Live hunt - 30ste April
Posted: Tue Apr 30, 2013 2:10 pm
by Riaan Beeslaar
Lekker verjaar en hoop die bokke kom in
Re: Live hunt - 30ste April
Posted: Tue Apr 30, 2013 7:09 pm
by VdWalt
Baie dankie almal.
Ek het gesukkel met sein en dus kom ek nou eers terug. Ek het gekyk hoe kom die son op
oor Derby en was vroeg al in die hide. Ek het gegaan om n rooibok of blesbok ooi
te skiet maar het nie self beheersing gehad toe daar n paar koedoe koeie in gekom het.
Die naweek is dit fillets op die kole!
http://i357.photobucket.com/albums/oo17/vdwalt/20130430_0924521077x808_zps9a1e35ac.jpg
Die skoot was op 22 yards en sy het net so 50m gemaak na die skoot.
Re: Live hunt - 30ste April
Posted: Tue Apr 30, 2013 7:18 pm
by Marc
Lekker man, Baie geluk !!!
Wag al heeldag vir die foto

Mamma se bank belans het n lekker nock gevat hehe, Seker sy gaan darem lekker saam smul
Geluk weereens met jou verjaarsdag
Re: Live hunt - 30ste April
Posted: Tue Apr 30, 2013 7:25 pm
by Gerhard
Aitsa,
Baie geluk man
Re: Live hunt - 30ste April
Posted: Tue Apr 30, 2013 8:15 pm
by JPS
Baie geluk
Re: Live hunt - 30ste April
Posted: Tue Apr 30, 2013 8:43 pm
by VdWalt
Baie dankie, ma is darem ok met die invoice.
Re: Live hunt - 30ste April
Posted: Tue Apr 30, 2013 9:28 pm
by Marc
Goeie Werk

Re: Live hunt - 30ste April
Posted: Wed May 01, 2013 9:30 am
by Smiley
Baie geluk met daai koei, wat het sy uitgeslag?
Re: Live hunt - 30ste April
Posted: Wed May 01, 2013 12:15 pm
by VdWalt
76kg
Re: Live hunt - 30ste April
Posted: Wed May 01, 2013 4:34 pm
by BRNO (Pierre)
VdWalt wrote:76kg
Lekker vleisies daai! Geluk met die bok, en met jou verjaardag ook!!
Re: Live hunt - 30ste April
Posted: Wed May 01, 2013 8:49 pm
by SV MAD (Henk)
Baie geluk! Lekker koei daai hoor