Page 1 of 1
Eerste bloed trek
Posted: Sat Apr 20, 2013 8:25 pm
by Johan22
Naand
Bietje moeg maar gelukkig. Ek het my eerste bloed getrek hierdie jaar. Springbok nek skoot.
Johan22
Re: Eerste bloed trek
Posted: Sat Apr 20, 2013 8:56 pm
by CR
Johan
GELUK MAN .Hoop om volgende naweek los te wees het self planne ..
CR
Re: Eerste bloed trek
Posted: Sun Apr 21, 2013 10:44 am
by Stasoft
Baie Geluk. Enige foto's?
Re: Eerste bloed trek
Posted: Sat May 04, 2013 7:17 pm
by Johan22
My Eerste bok 265m nek skoot
Johan22
Re: Eerste bloed trek
Posted: Sat May 04, 2013 7:23 pm
by NEGE3
Geluk Johan. Mooi skoot.
Groete.
Re: Eerste bloed trek
Posted: Sat May 04, 2013 7:28 pm
by PWV
Johan
Goeie skoot so ver! Maar moes jy nie die ander horinkie ook maar toegehou het nie?
