Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Carl, 'n vriend van my se 222 Sako geweertjie wou glad nie akkuraat skiet met enige konvensionele koeël swaarder as 52gr nie. Miskien gaan daai 50gr Barnese 'n bietjie lank wees?