These boots are made for walking
-
bullseye
These boots are made for walking
Manne vertel bietjie watse skoene loop lekker en hou lank. Ek het lank terug cat stewels gekoop het 1 dag met hulle geloop en toe vir tuinboy gegee. daarna het ek bluntstones gekoop hulle het 12 jaar gehou maar sal nou nie sê hulle loop lekkerder as ander skoenne nie. Nou het ek Wolveriens hulle loop lekker en ondersteun ook lekker lekker warm in die winter maar te warm vir die sommer, eintik wil ek glad nie skoene in die sommer dra nie ,wat is sterk en lekker plakkies wat nie gly en dorings nie deur steek nie.
Ek het netnou n e-mail van long range hunting af gekry oor kennetrek boots dit lyk mooi en sterk en hulle beweer dit loop ongelooflik is daar iemand wat dit ken?Laastens ken iemand die skoene wat wildebees by huntex gaan bekend stel lyk of dit ook baie lekker sagte skoene is.
groete
Bullseye

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: These boots are made for walking
Courtney boots
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: These boots are made for walking
Nog n stem vir courtney boots dra hulle elke dag sal se hulle is beter as Bluntstone 2 pare al gehad
Beretta
Beretta
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: These boots are made for walking
Courtney kry ook my stem.
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: These boots are made for walking
Wolverines het al gaan stap met hulle en geen probleme nie
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: These boots are made for walking
Courtney selous model.
Hierdie ouens gaan nou vir seisoen nommer 6. Hulle hou net nie op nie. Net vrek duur geword. Sal my volgende paar moet steel
Hierdie ouens gaan nou vir seisoen nommer 6. Hulle hou net nie op nie. Net vrek duur geword. Sal my volgende paar moet steel
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Foxcreek
- Hero Member

- Posts: 577
- Joined: Mon Sep 07, 2009 5:04 pm
Re: These boots are made for walking
Al die Courtney manne:
Waar kan mens die Courtneys koop?
Waar kan mens die Courtneys koop?
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: These boots are made for walking
Ek het al so baie probeer,ek lys hulle van goed na sleg.
1 hi tech v lite - ma die karoo bos is maar hard op hulle.
2 Jim green
3 rogue
4 wolverine - glad nie impressed met hulle nie
Sal graag n stel Courtney's wil aanskaf
1 hi tech v lite - ma die karoo bos is maar hard op hulle.
2 Jim green
3 rogue
4 wolverine - glad nie impressed met hulle nie
Sal graag n stel Courtney's wil aanskaf
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: These boots are made for walking
Safari and outdoor of Gordon footwear Midrand.
Beretta
Beretta
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: These boots are made for walking
M Gordon Footwear verkoop dit. Ek dink hulle Oryx is baie soos
die nuwe boots van Wildebeest.
die nuwe boots van Wildebeest.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: These boots are made for walking
Ek koop Timberland, gewoonlik op uitverkoping. Daar is werk en kerk stewels wat baie gemaklik is. Ek het 'n paar wat nou 4 jaar loop, en ek stap baie, dra hulle in die somer in die nat gras ens. Ek is baie tevrede, die sole min afgeloop en die leer lyk nog perfek. Al die nate is 4 of 3 laag. Ek hou van vol leer stewels. Lyk baie soos ou army stewel, net gemakliker.
Vir 'n raps onder R1000.
Vir 'n raps onder R1000.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1218
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: These boots are made for walking
Ek bestel my Courtney's direk van die fabriek. Hulle gooi dit in die pos in Messina en dis 'n paar dae later by jou. Mens wag net 'n rukkie as hulle nie in voorraad het nie en dit gemaak moet word. Maar mens kry die lekker handgemaakte gevoel.
- Foxcreek
- Hero Member

- Posts: 577
- Joined: Mon Sep 07, 2009 5:04 pm
Re: These boots are made for walking
Sako 75
Het jy vir my kontakbesonderhede van die fabriek asb?
Het jy vir my kontakbesonderhede van die fabriek asb?
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1218
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
-
bullseye
Re: These boots are made for walking
More manne
As ek so luister is Courtney DIE skoen .Sako 75 is hulle baie goedkoper as direk by fabriek bestel word?hoekom ek vra , baie keer verskil die nommers en is n tien nie n tien nie.Ek sien saf&out het ook van die courtneys.
Bullseye.

Bullseye,
Die Courtney's is goeie skoene maar hou in gedagte dat hulle handgemaakte veldskoene/leerskoene is. Veral hulle sole en binnesole is nie so tegnologies ontwerp soos van die ander tipe skoene nie wat baie gevorderde sool en ondersteuningstegnologie het.
Betteffende hulle prys dink ek dis dalk effe goedkoper vanaf die fabriek maar nie veel nie. Mens kan netsowel by by S&O of Kruitvat koop. Dan is mens seker dit pas jou goed. Ek het wel gevind dat hulle groottes baie akkurraat is. Ek dra 'n 9 en die nommer 9 pas my perfek.

My Courtney's in 2008 gekoop.
Met hulle in die van die woestyn in die Midde Ooste en Angola en orals waar ek in SA geloop of gejag het.
Daai sole trap vas op enige rots wat ek wou klim.
Ek het hulle menige kere sop nat gehaad agv vleie, strome en dou gras.
Agv hiervan moet ek nou die sole weer laat stik.
Behalwe hiervoor is die Courtney's reg vir die volgende 10 jaar se harde werk.
Ek is hard op boots, my army boots het my so n jaar gehou dan moes ek omruil.
Ek praat nou van die parade sool nie combat sool wat nog vinniger gegroet het...

Dankie Sako.
- velskoen
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Sat Mar 03, 2012 7:48 pm
Re: These boots are made for walking
Ek het 'n stel Courtney plakkies ook. Hulle is wenners! Dink hulle word "adventure sandals" of iets genoem.bullseye wrote: ,wat is sterk en lekker plakkies wat nie gly en dorings nie deur steek nie.
Bullseye
Ek jag ook met hulle stewels.
22lr (BSA), 22lr (S&W K22), 223 Rem (Tikka T3), 270 Win (Mod 70), 30-06 Sprg (Mod 70), 300 Win Mag (Mod 70), 375 H&H Mag (Mod 70), 9mm (BHP), 40 S&W (G23), 44 Rem Mag (Redhawk), 45 ACP (1911), 12 Br o/u (Brno ZH-301), 12 Br Pomp (Win SXP)
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: These boots are made for walking
My tweede keuse in boots vir die veld is Tarzan.
Hand gemaak inni Kaap teen baie billike pryse...
Die half combat boot wat ek by die Recce's gekry het in 2000 is nou eers deur vir n hersool.
Hand gemaak inni Kaap teen baie billike pryse...
Die half combat boot wat ek by die Recce's gekry het in 2000 is nou eers deur vir n hersool.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: These boots are made for walking
velskoen wrote:Ek het 'n stel Courtney plakkies ook. Hulle is wenners! Dink hulle word "adventure sandals" of iets genoem.bullseye wrote: ,wat is sterk en lekker plakkies wat nie gly en dorings nie deur steek nie.
Bullseye
Ek jag ook met hulle stewels.
Hulle is my volgende skoen aan koop.
As hulle enige iets soos die boots is sal ek baie bly wees
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: These boots are made for walking
Ek soek ook nou na nuwe boots die Wollies is toe nie so waterdig soos gese word nie een reenjag en daar trek hulle toe lekeer sool los.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: These boots are made for walking
Wat van die vir jag in die reen? http://www.muckboots.com/ Ek wil 'n stel koop want my Hunters is so te sê kas toe, maar die najaar is nogal droog hier so ek hoef nie met nuwes te loop nie.
Ek is nie oortuig dat daar leer stewels is wat werklik werk vir reen toestande nie. Tensy jy iets koop wat in Noord Amerika gemaak word want die meeste vervaardigers hier se produk word vir droë winter ontwerp.
Ek is nie oortuig dat daar leer stewels is wat werklik werk vir reen toestande nie. Tensy jy iets koop wat in Noord Amerika gemaak word want die meeste vervaardigers hier se produk word vir droë winter ontwerp.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- tau
- Hero Member

- Posts: 3946
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: These boots are made for walking
Tarzan is hier in my tuisdorp ek woon letterlik op in die pad 300m weg. Die eienaar se naam is ook John en hy doen baie moeite met skoene as jy iets uniek soek.
Hulle maak custom skoene vir my wat so kuit hoogte is. Ek laat extra liners tussen die sool en inner sit. my boots kom ook al lank aan en op die Karoo en Khomas klippe is hulle baie goed. Dit lyk soms bietjie te "grootwildjagter", maar na 3 dae se stap jag in die berge is jy baie lief vir hulle.

Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: These boots are made for walking
tau wrote:Tarzan is hier in my tuisdorp ek woon letterlik op in die pad 300m weg. Die eienaar se naam is ook John en hy doen baie moeite met skoene as jy iets uniek soek.
Hulle maak custom skoene vir my wat so kuit hoogte is. Ek laat extra liners tussen die sool en inner sit. my boots kom ook al lank aan en op die Karoo en Khomas klippe is hulle baie goed. Dit lyk soms bietjie te "grootwildjagter", maar na 3 dae se stap jag in die berge is jy baie lief vir hulle.
Sit bietjie n foto op van die stel boots asb man