Page 1 of 1

Re: 22 Jakkalse in een aand

Posted: Fri Apr 12, 2013 8:31 am
by Eugene
Netjies gedoen!

Re: 22 Jakkalse in een aand

Posted: Fri Apr 12, 2013 8:32 am
by matewis
"Verskoon natuurlik die Nikon hoedjie....sal hom moet uit "photoshop"!"

hehe, pasop jy neuk nie met 'n ander man se hoed nie!

Mooi gedoen Piet en jou toerusting. Lyk my daai 22-250 is besig om groot naam te maak!

Groete

Re: 22 Jakkalse in een aand

Posted: Fri Apr 12, 2013 8:34 am
by Gerhard
Netjies geskiet Piet!!!

Re: 22 Jakkalse in een aand

Posted: Fri Apr 12, 2013 8:36 am
by Jean Marais
Ek begin nou eers regtig besef hoe 'n groot plaag die jakkies geword het. Nooit gedink mens sal soveel op een aan kan kry nie....

Piet, jy's 'n yster.

Re: 22 Jakkalse in een aand

Posted: Fri Apr 12, 2013 8:40 am
by Gerhard
Jean Marais wrote:Ek begin nou eers regtig besef hoe 'n groot plaag die jakkies geword het. Nooit gedink mens sal soveel op een aan kan kry nie....

Piet, jy's 'n yster.

Met daai kombinasie in Piet se hande is enige jakkals binne 450m in die moeilikheid... 8)

Re: 22 Jakkalse in een aand

Posted: Fri Apr 12, 2013 8:48 am
by LUAN
Hierdie help nou niks vir die jeuking wat ek ontwikkel het vir n 22-250!

Re: 22 Jakkalse in een aand

Posted: Fri Apr 12, 2013 8:50 am
by JACQUES BOTHA
303
Nou jeuk jy in die regte rigting mater -----
Groete
Jacques

Re: 22 Jakkalse in een aand

Posted: Fri Apr 12, 2013 8:54 am
by G-force
En dit met n landrover!Dit is meer impressive :)

Re: 22 Jakkalse in een aand

Posted: Fri Apr 12, 2013 9:08 am
by Geno
G-force wrote:En dit met n landrover!Dit is meer impressive :)
Seker op een staanplek gestaan. :laugh:

Mooi gegooi Oom Piet!

Re: 22 Jakkalse in een aand

Posted: Fri Apr 12, 2013 9:37 am
by Marc
Mooi gemaak Oom Piet, daai boer is seker Baie dankbaar.

Lekker teleskoop daai Rudolph ;)

Re: 22 Jakkalse in een aand

Posted: Fri Apr 12, 2013 9:56 am
by JTM
Piet verstaan daai 22-250 mooi lyk dit my. Mooi geskiet Piet.

Re: 22 Jakkalse in een aand

Posted: Fri Apr 12, 2013 11:37 am
by Riaan Beeslaar
Wel gedaan Piet
As jy nou elke aand so kan maak dan kan die jakke bevolking dalk 'n knou kry of sommer uitgeroei word.

Groetnis Riaan

Re: 22 Jakkalse in een aand

Posted: Fri Apr 12, 2013 1:29 pm
by tafjak
Pieta

Dis reg, rook die goeters!

Mooiloop

Re: 22 Jakkalse in een aand

Posted: Sun Apr 21, 2013 4:07 pm
by Ian
Piet
Ek kom deesdae so min op die Forum dat ek nou eers die post raaksien. Baie mooi gedoen, geluk. Lyk my jy en daai 22-250 verstaan mekaar. Geluk ook met die Landy wat op wiele is, want ek sien net Landy's op blokke ;)
Mooi bly