Middag ene menere
Ek het gister bietjie rond gelees op julle site en die manne gesels lekker, dog ek stel myself voor.
Ek kom uit die ooskaap, like kwaai van lood gooi, jag en lyntjie maak. Ek het laas jaar my eerste geweer gekoop, howa 308. Baie lekker geweer soos julle weet en skiet nog lekkerder. Het al ñ koedoe en springbok op sy kerfstok.
Ek het ook begin herlaai, klompie geld in die begin om alles te kry ens. maar ons is so 3 wat saam 308 laai so dit werk eintlik goed uit.
Sover lyk die nosler accubond(jag) en ballistic hunting tip( baan skiet ) in 165gr asof my geweer van dit hou so hierdie jaar hoop ek om ñ koedoe of blouwilde bees in die nikon se sig te kry.
Lekker middag vir julle almal en lekker lood gooi byvoorbaat.
Groete
Gareth
Nuwe aansluiting
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Nuwe aansluiting
Dagse Gareth en welkom hier by ons kampvuur.
Sien uit na jou deelname.
Sien uit na jou deelname.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Smiley
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Sat Nov 17, 2012 2:36 pm
Re: Nuwe aansluiting
Welkom Gareth geniet dit.
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Nuwe aansluiting
Welkom, hoop jy geniet dit