Herlaai items beskikbaar op Ebay
Posted: Thu Apr 11, 2013 9:02 am
Manne ek het die volgende van Vlakkie ontvang, my beursie is bietjie dun, so die wat in die mark is kan gerus gaan loer 
Marc so paar bargains wat ek op ebay gesien het
Pos geld gaan so +-$30.00 wees op 'n pakkie onder 1.5 kg
Daai RCBS Uniflow met staander vir $50.00 klink na 'n bargain
As jy nie wil vat nie gooi maar op die forum
http://www.ebay.com.au/sch/codsol/m.htm ... 4340.l2562
Pos Geld
http://auspost.com.au/parcels-mail/post ... lator.html
Groete
Gerhardt