Page 1 of 1
Push up game
Posted: Wed Apr 10, 2013 8:28 pm
by Gerhard
Sally up is jy op ....
Met Sally down sak jy en hou hom daar...
Wie speel saam?
Re: Push up game
Posted: Thu Apr 11, 2013 8:05 am
by savage(P Coetzer)
Langste wat daai liedjie ooit was!!
Re: Push up game
Posted: Thu Apr 11, 2013 12:24 pm
by jamalley
Net om te kyk, maak my al klaar moeg
Re: Push up game
Posted: Thu Apr 11, 2013 12:37 pm
by Gerhard
Ek dink die taaiste gedeelte is om onder vas te hou vir daai tellings.
Lekker uitdaaging