Bevoegdheid

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Johan Meintjes
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Wed Apr 10, 2013 3:45 pm

Bevoegdheid

Post by Johan Meintjes »

Middag almal,

Lekker om so deel te kan wees van so klets gemeeenskap!

Ek jag al vir omtrent 20 jaar, maar my geweer is steeds op my pa se naam.

Ek wil nou eers my bevoegdheid doen en dan aansoek doen vir my lisensie.

Weet iemand dalk van iemand in Somerset wes/Strand/Stellenbosch area waar ek my bevoegdheid kan doen en wat sal die beste roete wees vir my om te volg sodat ek geweer op my naam kan kry?

Ek graag van julle!

Vriendelik Boland groete
Sarel
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 349
Joined: Fri Jun 08, 2012 1:38 pm

Re: Bevoegdheid

Post by Sarel »

Welkom hier !!

Kontak "Jagtersreg Motivering" om jou te help teen 'n billike prys.

Jy kan hom PM
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Bevoegdheid

Post by FCLoretz »

Welkom Johan,

Ek glo die manne uit die Boland sal jou kan help met jou vraag.

maar weeneens welkom en geniet die forum.
Johan Meintjes
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Wed Apr 10, 2013 3:45 pm

Re: Bevoegdheid

Post by Johan Meintjes »

Dankie Sarel, sal hom kontak en dankie FCLoretz vir die verwelkomming!
User avatar
DanieDuP
Full Member
Full Member
Posts: 131
Joined: Thu Dec 13, 2012 10:34 am

Re: Bevoegdheid

Post by DanieDuP »

Hi Johan

Baie welkom en ek glo jy gaan die Forum baie geniet en leer. Ek doen def!

Ek het my bevoegdheid by Allied Arms in Somerset Wes gedoen seker so 3 jaar terug, hulle is net daar agter die biblioteek. Hier is huille kontak besonderhede 021 852 3216
Dit is baie gawe man en sy vrou wat daar werk en ek glo hulle sal jou kan help met als.

Pm my maar indien jy nog enige vrae het.

Groete
Danie
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Bevoegdheid

Post by PWV »

Welkom Johan
Dan kan jy ook sommer jou toegewyde jagterstatus kry. Kontak Kaapjag. (Google net Kaapjag en jy sal die inligting kry).

Groetnis
Johan Meintjes
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Wed Apr 10, 2013 3:45 pm

Re: Bevoegdheid

Post by Johan Meintjes »

Dankie danie en Pieter vir die inligting.

Moet se Pieter jy lyk baie soos biologie onderwyser wat ek gehad het by Hugenote Hoerskool in Wellington.

Ek het al baie gehoor van toegewyde jagtgers status, maar is nie seker wat dit behels nie en waarvoor dit eintlik is nie?

Groete
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Bevoegdheid

Post by jamalley »

Welkom op die forum vangenoot

Groete


Riaan Meintjes
Johan Meintjes
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Wed Apr 10, 2013 3:45 pm

Re: Bevoegdheid

Post by Johan Meintjes »

Dankie Riaan,

Baie bly ek het die forum ontdek!!!

Groete
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Bevoegdheid

Post by Pappabeer »

Welkom. Probeer neville koudstaal by legally armed western cape. Hy is in stellenbosch.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
Post Reply