40 S&W doppe wat "bulge"
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
40 S&W doppe wat "bulge"
Kan iemand my asb adviseer omtrent 40 s&w doppe wat na 'n aantal kere se herlaai uitsit naby die "rim" waar die vollengte matrys nie bykom nie. Ek weet dit is agv "unsupported chamber" (Glock) wat die uitsit veroorsaak. My vraag is of dit veilig sal wees om die doppe met Lee bulge buster kit reg te vorm. Die doppe toon geen tekens van krake of onveilige toestand nie. Sal die wande wat nou hervorm is veilig wees of word die wande dalk dunner gemaak in die proses?
Maak 'n verskil