Jaarlikse ondersoek

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
User avatar
Witpietskiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 762
Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm

Jaarlikse ondersoek

Post by Witpietskiet »

Ek was Dr toe vir my jaarlikse ondersoek.
Hy s? die skuld vir my gewig is
1) drank,
2) niksdoen
3) ooreet.
 
Ek's nogal verlig, ek was bang dis dalk my eie skuld!
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Jaarlikse ondersoek

Post by Raven »

;D  ;D  ;D  ;D

Lekker gelag nou

Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Jaarlikse ondersoek

Post by Christo »

Ek dink ek sal die een aanteken, kan hom self nogal gebruik.

;D ;D ;D
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
Post Reply