Page 1 of 1

375 H&H koele?

Posted: Tue Apr 09, 2013 9:50 am
by JohannHorn
Dagse manne.
Ek het raad nodig, ek wou graag Barnes 270gr gelaai het, maar niemand het voorraad nie.
Watse ander koele gaan my min of meer die selfde werks verigting gee? Wil kan skiet van klein tot by buffel met min vleis skade en tot op 250 - 300m?
Ek luister graag
Dankie
Johann

Re: 375 H&H koele?

Posted: Tue Apr 09, 2013 10:23 am
by tripodmvr
Koeƫls begin nou skaars word. By S&O is daar Swift A-Frame in 250gr wat vir jou doeleindes behoort te werk. Kontak of besoek hulle. In Barnes is net 300gr plus beskikbaar.

Re: 375 H&H koele?

Posted: Tue Apr 09, 2013 3:19 pm
by Kobus de Kock
Good Afternoon,

I bought 2 boxes from VLT last week.