Page 1 of 1

My toekomstige 2 been jagters

Posted: Tue Apr 09, 2013 8:13 am
by Christo Els
Hulle is tans vier maande ou en weeg al 25kg elk

Mnr SAKO
http://i1137.photobucket.com/albums/n518/jcelscorp/DSCF0716.jpg
http://i1137.photobucket.com/albums/n518/jcelscorp/DSCF0687.jpg

Tans Mej Dora
http://i1137.photobucket.com/albums/n518/jcelscorp/DSCF0710.jpg
http://i1137.photobucket.com/albums/n518/jcelscorp/DSCF0692.jpg

Re: My toekomstige 2 been jagters

Posted: Tue Apr 09, 2013 10:29 am
by FHM
Christo dit is regtigwaar twee pragtige junior jagtertjies daai ou maat ;)

Re: My toekomstige 2 been jagters

Posted: Tue Apr 09, 2013 12:11 pm
by Christo Els
thanks FHM
Dis my toekomstige teel paar

Re: My toekomstige 2 been jagters

Posted: Tue Apr 09, 2013 12:17 pm
by FHM
Nee daar gaan jy klas teel - dis nou maar seker ou maat! ;)

Re: My toekomstige 2 been jagters

Posted: Sat Jun 29, 2013 7:50 am
by theedge
Baie mooi honde

Re: My toekomstige 2 been jagters

Posted: Sat Jun 29, 2013 8:03 am
by Foxcreek
Daai swart wa sal 'n booswig ver laat hol innie nag in.

Re: My toekomstige 2 been jagters

Posted: Mon Jul 01, 2013 8:43 am
by Christo Els
thanks ek hoop soo

Ja nee jy kan hom glad nie in die aand sien nie.
in helder maan as hy stil lĂȘ sien jy hom ook nie

Re: My toekomstige 2 been jagters

Posted: Sat Jul 27, 2013 5:00 pm
by LouisR
Shoe Christo dis regtig twee mooi Boele wat jy daar het, sekser hullen gaan mooi kleintjes gooi.

Re: My toekomstige 2 been jagters

Posted: Mon Jul 29, 2013 7:40 am
by Christo Els
Dankie LouisR

Hulle Darem Al heelwat groter as op die fotos
Die Reun is 7 maande nou en weeg 50Kg
Die Teef is 8 maande nou en sy weeg 47Kg

Die reun het al klaar gewys dat hy nie sommer enige iet sal toe laat by my vrou
maar woory nie veel oor my nie.

Ek sal bietjie nuwer fotos op sit