Page 1 of 1

SAKO Varmint 260 magasyn lengte

Posted: Wed Apr 03, 2013 6:00 pm
by Thomas
Kan enige iemand wat 'n SAKO Varmint 260 Remington het vir my laat weet wat die binnemaat van die magasyn se afmeting is en ook watter kamerlengte julle met Lapua Scenar 123gr en Sierra MAtchking 123gr gemeet het?

Dankie!

Re: SAKO Varmint 260 magasyn lengte

Posted: Wed Apr 03, 2013 8:30 pm
by Arnold
Wag maar tot jy een het en meet dan self.

Re: SAKO Varmint 260 magasyn lengte

Posted: Wed Apr 03, 2013 11:15 pm
by kopskoot
Thomas

Ek het so geweer, en kan more vir jou kyk. Pm my asb net deur die loop vandie dag, dat ek onthou

Groete
Ronald

Re: SAKO Varmint 260 magasyn lengte

Posted: Wed Apr 03, 2013 11:45 pm
by Thomas
Arnold wrote:Wag maar tot jy een het en meet dan self.
Dis die plan. Is net nuuskierig want op altwee my Tikkas was kamerlengte en gevolglike TPL van minus 1mm langer as wat die magasyn kan hanteer...

Re: SAKO Varmint 260 magasyn lengte

Posted: Wed Apr 03, 2013 11:46 pm
by Thomas
Thomas wrote:
Arnold wrote:Wag maar tot jy een het en meet dan self.
Dis die plan. Is net nuuskierig want op altwee my Tikkas was kamerlengte en gevolglike TPL van minus 1mm langer as wat die magasyn kan hanteer...
Arnold, wat is die min en maks lading op die 260 met S365?

Re: SAKO Varmint 260 magasyn lengte

Posted: Thu Apr 04, 2013 12:16 am
by Thomas
kopskoot wrote:Thomas

Ek het so geweer, en kan more vir jou kyk. Pm my asb net deur die loop vandie dag, dat ek onthou

Groete
Ronald
Ek maak so kopstoot, dankie. Hoe lank het jy hom al?