Page 1 of 5
Beste .22 Reaktiewe Teiken
Posted: Tue Apr 02, 2013 9:49 pm
by LongWolf
Re: Beste .22 Reaktiewe Teiken
Posted: Tue Apr 02, 2013 9:56 pm
by BRNO (Pierre)
Flippen nice. Wonder waar sal mens daarvan kan kry.
Re: Beste .22 Reaktiewe Teiken
Posted: Tue Apr 02, 2013 10:10 pm
by LongWolf
Pierre
as ek daai ding bekyk dan is die hoekke vir my die van n gelyksydige piramiede.
dan kan n man hom mos self maak met reghoekkige staal.
maar die wiskundiges moet eers help en se of ek padaf is met die teorie.
anders sny ek sommer een uit n stuk karton en kyk of hy werk, met die rotasie voor ek na staal gaan.
Re: Beste .22 Reaktiewe Teiken
Posted: Tue Apr 02, 2013 10:29 pm
by vlakvark1
Re: Beste .22 Reaktiewe Teiken
Posted: Tue Apr 02, 2013 10:43 pm
by LongWolf
My wiskunde is k#k
maar ek kan karton sny... die binne hoek is meer as 90 grade - hoeveel presies weet ek nie maar sal hom self kan maak.
http://i1310.photobucket.com/albums/s648/Longwolf43/20130402_223253_zps12e9d3f9.jpg
Re: Beste .22 Reaktiewe Teiken
Posted: Wed Apr 03, 2013 3:00 am
by BRNO (Pierre)
Mens kan mooi op VV1 se fotos sien dat die binne hoek meer as 90' is. Dit sal wraggies nie moeilik wees om te maak nie.Wolf gaan jy begin en dan later die resep van die hoek weg gee?
Re: Beste .22 Reaktiewe Teiken
Posted: Wed Apr 03, 2013 5:59 am
by vlakvark1
https://dl.dropboxusercontent.com/u/148410933/492b15d5ef4e4af037c8919755904a54_jm6o%5B1%5D.jpg
Re: Beste .22 Reaktiewe Teiken
Posted: Wed Apr 03, 2013 6:27 am
by theedge
Baie nice
Re: Beste .22 Reaktiewe Teiken
Posted: Wed Apr 03, 2013 8:19 am
by BRNO (Pierre)
theedge wrote:Baie nice
Nou gedink jy gaan al die hoek vir ons uitgewerk het

. Moet se, ek reken ek sal self vir n ruk lank met die teiken kan speel.
Re: Beste .22 Reaktiewe Teiken
Posted: Wed Apr 03, 2013 1:55 pm
by LongWolf
gee net kans na die naweek toe.
die ding gaan my nie wen nie.
sal met die grootste plesier deel as ek daai hoek gewen het.
Re: Beste .22 Reaktiewe Teiken
Posted: Wed Apr 03, 2013 5:16 pm
by wlm
Kom ek raai. Die hoeke moet almal 120 grade wees.
Re: Beste .22 Reaktiewe Teiken
Posted: Wed Apr 03, 2013 5:43 pm
by Jean Marais
Hallo Manne
Hier is die afmetings:http://i1242.photobucket.com/albums/gg539/JeanMarais/Walking20Target20dimensions_zpsefb7377e.jpg
Groete
Re: Beste .22 Reaktiewe Teiken
Posted: Wed Apr 03, 2013 5:47 pm
by wlm
Jean Marais wrote:Hallo Manne
Hier is die afmetings:http://i1242.photobucket.com/albums/gg539/JeanMarais/Walking20Target20dimensions_zpsefb7377e.jpg
Groete
Dankie Jean
Wie kan nou vir my die mates in millimeter omreken?

Re: Beste .22 Reaktiewe Teiken
Posted: Wed Apr 03, 2013 5:50 pm
by Jean Marais
Gebruik jou selfoon se converter
Re: Beste .22 Reaktiewe Teiken
Posted: Wed Apr 03, 2013 5:54 pm
by wlm
Jean Marais wrote:Gebruik jou selfoon se converter
Dankie.
Re: Beste .22 Reaktiewe Teiken
Posted: Wed Apr 03, 2013 9:52 pm
by LongWolf
dankie wlm.

Re: Beste .22 Reaktiewe Teiken
Posted: Thu Apr 04, 2013 8:10 am
by JTM
Ek laaik die teiken. Ek sal kyk om dit op CAD te teken , dan kan mens dit net laat waterjet of lasercut. Watse plaat is dik genoeg vir .22? 6mm?
Re: Beste .22 Reaktiewe Teiken
Posted: Thu Apr 04, 2013 1:00 pm
by BRNO (Pierre)
6mm Behoort reg te wees vir .22. Sal jy vir my ook die tekening aanstuur asb. El sal self graag twee of drie van die goed wil maak.
Re: Beste .22 Reaktiewe Teiken
Posted: Thu Apr 04, 2013 1:15 pm
by Rasmus
Dankie Kêrels
Kom sopas terug vanaf die profiling manne hier in Middelburg. Die knaap daar het hom geteken op die mates soos hierbo op die skets.
Hulle gaan vanmiddag vir my een sny. Ek tel hom more op sal laat weet as hy werk. Wil Saterdag bietjie gaan speel.
Groete
Rasmus
Re: Beste .22 Reaktiewe Teiken
Posted: Thu Apr 04, 2013 1:30 pm
by BRNO (Pierre)
Rasmus wrote:Dankie Kêrels
Kom sopas terug vanaf die profiling manne hier in Middelburg. Die knaap daar het hom geteken op die mates soos hierbo op die skets.
Hulle gaan vanmiddag vir my een sny. Ek tel hom more op sal laat weet as hy werk. Wil Saterdag bietjie gaan speel.
Groete
Rasmus
Laat weet ons. Sal ons dit nie sommer van jou af kan koop nie?
Re: Beste .22 Reaktiewe Teiken
Posted: Thu Apr 04, 2013 1:34 pm
by Rasmus
Pierre
Ek wil net loer en kyk of die ding gaan werk en wat die kostes gaan wees. As alles mooi werk glo ek ons sal n plan kan maak.
Groete
Rasmus
Re: Beste .22 Reaktiewe Teiken
Posted: Thu Apr 04, 2013 1:34 pm
by BRNO (Pierre)
Bakgat!
Re: Beste .22 Reaktiewe Teiken
Posted: Thu Apr 04, 2013 1:39 pm
by Eugene
BRNO .06 (Pierre) wrote:Rasmus wrote:Dankie Kêrels
Kom sopas terug vanaf die profiling manne hier in Middelburg. Die knaap daar het hom geteken op die mates soos hierbo op die skets.
Hulle gaan vanmiddag vir my een sny. Ek tel hom more op sal laat weet as hy werk. Wil Saterdag bietjie gaan speel.
Groete
Rasmus
Laat weet ons. Sal ons dit nie sommer van jou af kan koop nie?
Sal self belangstel in een of twee!
Re: Beste .22 Reaktiewe Teiken
Posted: Thu Apr 04, 2013 1:57 pm
by cassie_calvinia
kan 'n mens nie 1 maak van gong staal nie? gooi hom daar op 200m neer, en skiet hom met 308?
Re: Beste .22 Reaktiewe Teiken
Posted: Thu Apr 04, 2013 2:09 pm
by Rasmus
Cassie
Dis die plan gaan eers een maak vir .22 en dan dalk groter.
Die ouens wat vir my sny het toevallig VR 500 staal 8mm dik... vermoed hy gaan te swaar wees vir .22
Sal julle op hoogte hou!