Bietjie info...gee en vra

Post Reply
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Bietjie info...gee en vra

Post by Cobus(Cobb) »

Dewie skiet Donderdag aand 'n jak, sy 2e een.....55 vmax, .223 oor so 30m...in jakkie se oor in, maak 'n pragtige "sopkop" en die 1 ogie wil so amper uitpop, die hele koeël is nog binne die kop...geen uitgangswond nie..daar vmax se verwoes faktor lyk my is maar 10/10 :)

Oor so maand of wat gaan Gauteng weer afbrand, dan brand elke stuk grond so vêr jy kan sien...hoe affekteer dit jakke?, hulle cover(gras) is nou dan minder..
Hulle het dan ook seker meer eetgoed in die vorm van gebrande akkedisse, muise ens? hoe effektief gaan kosklanke dan wees??

Ek luister graag

Cheers
User avatar
C.J.
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 396
Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am

Re: Bietjie info...gee en vra

Post by C.J. »

Cobus,

Al wat ek kan antwoord is dat dit dan al lekker in die moeilike tyd ook gaan wees, so al opsie is maar die standaard roepmetode. Die ekstra kos is baie tydelk en kos is maar jou beste opsie daardie tyd, en natuurlik baie geduld!

Sterkte, dit klink of julle hulle darem roer.
C.J.
Post Reply