Page 1 of 1
Rip (nie Rest in Peace nie)
Posted: Tue Apr 02, 2013 11:31 am
by Rip
Goeiedag. Ek het gister op die forum afgekom en beluit ek sal dadelik moet aansluit. Ek het grootgeword met gewere en jag elke jaar een of twee keer, maar is glad nie 'n kenner op die gebied van wapens en ammo nie. Ek sien wel hier is 'n paar ensiklopidiee as lede op die forum, so voor ek begin vrae vra wou ek my net self aanmeld.
Rip
Re: Rip (nie Rest in Peace nie)
Posted: Tue Apr 02, 2013 11:34 am
by Riaan Beeslaar
Baie welkom
Jy sal dit geniet hier.
Groete
Riaan
Re: Rip (nie Rest in Peace nie)
Posted: Tue Apr 02, 2013 11:35 am
by Jaco B
Welkom Rip, jy gaan die form sommer baie geniet.
Laat weet ons asb. met watter gewere jy jag en skiet.
Jaco
Re: Rip (nie Rest in Peace nie)
Posted: Tue Apr 02, 2013 1:38 pm
by Smiley
Welkom Rip, jy sal dit geniet.
Re: Rip (nie Rest in Peace nie)
Posted: Tue Apr 02, 2013 2:30 pm
by bokkoors
Welkom hier
Re: Rip (nie Rest in Peace nie)
Posted: Tue Apr 02, 2013 2:41 pm
by PWV
As jy nou eers van die Forum agtergekom het, moet jy sekerlik familie wees van Rip van Winkel.
Welkom, Rip. Hoop jy geniet dit.
Re: Rip (nie Rest in Peace nie)
Posted: Tue Apr 02, 2013 3:26 pm
by Chevvy SS
Is hy familie van Oom PW?
Re: Rip (nie Rest in Peace nie)
Posted: Tue Apr 02, 2013 3:29 pm
by Eugene
Baie welkom en geniet dit hier!
Re: Rip (nie Rest in Peace nie)
Posted: Tue Apr 02, 2013 4:38 pm
by PWV
Chevvy SS wrote:Is hy familie van Oom PW?
Nee, Chevvy, familie van Klaas Vakie.
Re: Rip (nie Rest in Peace nie)
Posted: Tue Apr 02, 2013 9:54 pm
by LongWolf
Dagse Rip
geniet dit hier.