Lading-ontwikkeling 270
- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Lading-ontwikkeling 270
Middag almal,
My doppe is skoongemaak, resize en primers is in. Lengte is gemeet en die volgende stap is kruit en die BT's. Ek wil graag so 15 na 20 patrone laai om te begin kyk na 'n lading wat vir my sal werk vir algemene jag en vra graag jul hulp in mbt die ladings wat ek moet gebruik as beginpunt?
Norma-doppe
365 kruit
Nosler BT 130gr
Soos ek verstaan begin ek onder en werk na bo, iewers tussen 50 en 54. Hoeveel ladings moet ek mee begin en met watter intervalle?
Dankie..

- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Lading-ontwikkeling 270
Dop volume ?
Looplengte ?
Patroon lengte ( C.O.L ) indien moontlik

Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave

- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Lading-ontwikkeling 270
My .270 hou van 52,2gr S365 met 130gr BT, maar elke geweer is anders. Ek sal se begin by 50gr en werk so ,5gr op. Ek het baie gesukkel met myne en het later ,2gr veranderinge op gewerk totdat ek hom gekry het. Doen bietjie n search hier op die forum, hier is al baie gesels oor die .270. Sterkte
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Lading-ontwikkeling 270
Jou keuse :-
1. Laai met 0,5gr inkremente en kyk wat jou groepe maak. Probeer jou TPL so lank as prakties moontlik te hou. Neem spoed van al die groepe.
2. Laai drie skote met 52gr S365, skiet en verkry spoed. Gee dit dan deur saam met al die gegewens soos onder "Riglyne vir Quick Load" in die herlaai afdeling. Maak ook TPL so lank as prakties moontlik. Met QL kan daar dan 'n akkurate node bereken en 'n lading aanbeveel word. Nou behoort jy akkuraatheid by 'n sekere spoed te kry. Verdere verfyning met die verkorting van die TPL kan dan gedoen word.
1. Laai met 0,5gr inkremente en kyk wat jou groepe maak. Probeer jou TPL so lank as prakties moontlik te hou. Neem spoed van al die groepe.
2. Laai drie skote met 52gr S365, skiet en verkry spoed. Gee dit dan deur saam met al die gegewens soos onder "Riglyne vir Quick Load" in die herlaai afdeling. Maak ook TPL so lank as prakties moontlik. Met QL kan daar dan 'n akkurate node bereken en 'n lading aanbeveel word. Nou behoort jy akkuraatheid by 'n sekere spoed te kry. Verdere verfyning met die verkorting van die TPL kan dan gedoen word.
- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Re: Lading-ontwikkeling 270
Baie dankie vir jul hulp. Loop is 24", nie seker oor die dop-volume nie en ongelukkig nog nie chrony nie (lyk na iets wat 'n man maar moet belê in..).
Ek gaan dan begin op 50 en met 0,5 opbeweeg tot so by 53. Sal my deur die resultate laat lei en skree as ek verder hulp nodig het.
Groete

-
KC
Re: Lading-ontwikkeling 270
Matewis,
Jy het nie n chrony of Ql nodig om n lading te kry wat werk.
Skiet die 3 skoot groepe soos jy van plan is om te doen met n 0.5gr inkrement elke keer en jy sal gou sien van watter lading jou geweer hou.
Hopelik is daar 2 lading langs mekaar wat n goeie groep gee en dit is presies wat jy wil he. Kies die een wat die maklikste groep.
Moet asb nie dink jou geweer sal elke keer presies op dieselfde snelheid groep.
Feitlik elke keer as jy skietbaan toe gaan sal die snelheid wissel maar jou lading behoor dieselfde te bly met die spesifieke koeel kruit primer kombinasie
Net nog iets. Al groep jou geweer selfs 150fps stadiger as die max snelheid van Somchem. Los dit net daar want dit is wat jou geweer van hou. Jy kan hoer ladings toets tot en met die max van Somchem as jy nie druk ondervind maar my ondervinding is as n lading werk in jou geweer wat heelwat stadiger is dan los jy hom net so. Jy kan karring met hoer snelhede en ladings maar jy gaan nie mooi groepe kry.
My 30-06 groep puik met 165 Nosler Partitions op so 2690 tot 2750fps 54.5gr S365 Lot67 met Fed210 en Lapua doppe en volgens Somchem kan ek tot so hoog as 2840 gaan met spoed. Ek is tevrede met die laer snelheid want my geweer groep sonder moeite 1" tot 1.5" op 200m.
groete
Kobus

met die info tot my beskikking kan jy met veiligheid 51.2 vir 'n moontlike node probeer.Probeer eers op jou manier en as dit nie werk nie probeer die opsie wat ek vir jou gee. Dit is nie die vinnigste spoed wat daar is nie maar mag moontlik die beste groepeer vir jagdoeleindes.
met die info tot my beskikking kan jy met veiligheid 51.2 vir 'n moontlike node probeer.Probeer eers op jou manier en as dit nie werk nie probeer die opsie wat ek vir jou gee. Dit is nie die vinnigste spoed wat daar is nie maar mag moontlik die beste groepeer vir jagdoeleindes.
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Re: Lading-ontwikkeling 270
Dankie Len. Sal dit verder help as ek my totale patroon lengte op 83.90mm vasgestel het?
Dankie
Dankie
- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Re: Lading-ontwikkeling 270
Middag almal,
Ek het toe Saterdag gaan kyk wat die ladings maak en 52,5 en 53,5 het uitgestaan. Wat egter interessant was is dat al 5 ladings 3 skote bymekaar gehad het en een skoot laag regs. Dit kan dui op 'n foutjie in my tegniek maar sal julle saamstem dat ek die een wat uitgegooi is weglaat en dan die beste 3 te gebruik om die lading te beoordeel?
Die ander besluit wat ek nou moet neem is of ek voortgaan met 52,5 of met 53,5? Die hoër lading het almal op presies dieselfde hoogte getref met die skoot wat laag regs was het ek duidelik gevoel ek druk hom af. Dit sal egter beteken dat ek baie naby aan maksimum gaan skiet en dit was ook my hoogste lading wat ek getoets het.
Moet dit my pla dat dit die hoogste was en moet ek eerder teruggaan na 52,5 en opwerk van daar af?
Len, ek het 51,5 probeer maar dit was by verre die swakste resultate, so dalk soek my geweer juis bietjie meer kruit. Tyd sal leer...
Wat sou nou lekker daaraan gewees het as alles mooi uitgewerk het die eerste keer?
Dankie vir julle insette

My aanbod staan - gee die data van jou geweer en die spoed verkry en ek kan jou beter adviseer.
- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Re: Lading-ontwikkeling 270
Baie dankie. Dit is die 1ste prys maar ek sal eers 'n chrony in die hande moet kry...
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Lading-ontwikkeling 270
Matewis,matewis wrote:Dankie Len. Sal dit verder help as ek my totale patroon lengte op 83.90mm vasgestel het?
Dankie
Verskoning,my fout ! Ek het eintlik bedoel 52.1 en nie 51.2 nie so dit sou baie naby gewees het.Tikfout !
Ek het met die inligting ( Patroonlengte COL )gou op QL gekyk en daai 52.5 is op 'n node met 2943 vps volgens QL.Jy is dus nog altyd in 'n baie veilige Sone met die lading.Volgens QL is die druk meer as 10,000 onder die maksimum en heel veilig . 53.5 is net net af van dieselfde node en om die volgende node te kry sal beteken dat jy in die "rooi" sal wees naby maksimum so my voorstel is om te bly by 52.5gr as jy gelukkig is met die groepering en jy kan dalk begin speel met Patroonlengte om verder te verfyn as jy so voel.
Sal goed wees as jy een of ander tyd ook die spoed vasstel dmv Chrony...vir toekomstige gebruik om weer op node te kom met nuwe kruit wat dalk kan verskil en ook nader aan die werlike node kom met spoed tot ons beskikking sal baie help.