Nuwe lot kruit?

Post Reply
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Nuwe lot kruit?

Post by Eugene »

Iemand wat kan help: Kan 'n nuwe lot kruit jou groeperings na links of regs affekteer? Moes ongelukkig oorskakel na Lot 696 S335 en alles is regs teenoor waar ek voorheen geskiet het?

Dankie, ek luister graag!
Aim small, miss small
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Nuwe lot kruit?

Post by tripodmvr »

Eugene wrote:Iemand wat kan help: Kan 'n nuwe lot kruit jou groeperings na links of regs affekteer? Moes ongelukkig oorskakel na Lot 696 S335 en alles is regs teenoor waar ek voorheen geskiet het?

Dankie, ek luister graag!
Ja verseker. het jy die skote gechrony? As jy het kan mens die lading nou weer herkalibreer.
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Nuwe lot kruit?

Post by Eugene »

Ek het nie vandag gechrony nie, want dit was maar bewolk en ek het nie so baie tyd gehad nie!

Op vorige lot het my lading 'n ES van 10 f/s gehad.... Hoop maar ek kry dit weer, sal binnekort weer gaan chrony! Wou net hoor van links en regs, gedink dit gaan net op en af 'n verskil maak!
Aim small, miss small
Post Reply